Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!!
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32940] So, 30 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmm - siet nog nie vir Gloudina vir Pedro aanvat nie? Kuba is mos hemel
op aarde volgens haar?

pedro martori wrote:
>
> From: Anibal
> Subject: Prison Conditions in Cuba
> Date: 27 juillet, 2000 07:50
>
>
> Desde Dentro de Cuba.
> Distribuido por Cuba Free Press, Inc. - http://www.cubafreepress.org
> 26 de Junio del 2000
> HUMAN RIGHTS WATCH REPORTS ON PRISON CONDITIONS IN CUBA. Official Text.
> Whether held for political or common crimes, inmates endure severe
> hardships in Cuba''s prisons. Most prisoners face malnourishment on the
> prison diet and suffer in overcrowded cells without sufficient medical
> attention. Prison authorities insist that all detainees participate in
> politically oriented reeducation sessions, such as chanting "Long live
> Fidel" or "Socialism or Death," or face punitive measures including
> beatings and solitary confinement.
> Prison guards in men's facilities rely on "prisoners' councils"
> (consejos de reclusos) to maintain internal discipline with beatings and
> control over the meager food rations.
>
> What food ? rotten vegetables, soup full of bugs,
> the meat that is usually discarded as anumal food ...those parts of the beef that no human consumes or would never eat ?
> Scanty rations and no for HUMAN consumption ?
>
> Prison authorities restrict
> inmates' access to receiving religious guidance, in some cases with
> interrogations about their religious beliefs. In some prisons, pre-trial
> detainees are held together with convicts and minors with adults. Minors
> also risk indefinite detention in juvenile facilities.
>
> Cuba''s confinement of nonviolent political prisoners with prisoners
> convicted of violent crimes is degrading and dangerous. Guards impose
> undue restrictions on political prisoners' visits with family members.
> Prison authorities have also punished political prisoners who denounced
> prison abuses or failed to participate in political reeducation or wear
> prison uniforms.
> Many Cuban political prisoners have spent excessive periods in pretrial
> detention, often in isolation cells. Following conviction, they have
> faced additional punitive periods in solitary confinement. Police or
> prison guards often heightened the punitive nature of solitary
> confinement with additional sensory deprivation, by darkening cells,
> removing clothing, or restricting food and water. The punitive and
> intimidatory measures against political prisoners that caused severe
> pain and suffering and the retaliations against those who denounced
> abuses violated Cuba's obligations under the Convention against Torture
> and Other Cruel, Inhuman or Degrading Treatment or Punishment, which it ratified in 1995.
> In early 1998, Guantánamo Provincial Prison authorities reportedly
> ordered beatings of political prisoners who denounced prison conditions,
> including Néstor Rodríguez Lobaina, Jorge Luis García Pérez
> (also known as Antúnez), Francisco Herodes Díaz Echemendía, and
> Orosman Betancourt Dexidor. On April 11, 1998, Capt. Hermés
> Hernández and Lt. René Orlando allegedly beat severely Bernardo
> Arévalo Padrón, a journalist serving a six-year sentence for
> contempt for authority at the Ariza prison in Cienfuegos. In a positive
> step, Cuban military prosecutors accused both officers of wrongdoing in
> early May, but as of October 1998, it remained unclear whether the two
> had been arrested or tried. On April 5, 1998, common prisoners at the
> Canaleta Prison in Matanzas beat Jorge Luis Cruz Arancibia. Prison
> authorities reportedly refused to provide Cruz Arancibia with medical
> care for his injuries.
> Cuba maintained its extensive system of prison agricultural camps and
> ran clothing assembly, construction, furniture, and other factories at
> its prisons. Cuba's insistence that some political prisoners participate
> in work programs and its inappropriate pressuring of inmates to work
> without pay in inhuman conditions violated international labor and
> prison rights standards. The Cuban government bars regular access to its
> prisons by domestic and international human rights and humanitarian
> monitors.
> The government last permitted the International Committee for the Red
> Cross (ICRC), which visits prisoners in custody for political and
> security offenses, to conduct prison visits in Cuba in 1989. The Cuban
> government has not allowed Human Rights Watch to return to Cuba since
> 1995. Cuba never allowed the U.N. Special Rapporteur on Human Rights in
> Cuba to enter the country.
> CUBA FREE PRESS, INC.
> P.O. Box 652035
> Miami, FL 33265-2035
> Phone: (305)270 8779 -- Fax: (305)595 1883
> E-mail: mai...@cubafreepress.org
> Home: http://www.cubafreepress.org
> Copyright © 2000 - Cuba Free Press, Inc.
>
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32941 is 'n antwoord op boodskap #32940] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lou
Loop jy al weer en skoor soek?

Lou skryf in boodskap news:39847B46.37F4E8D8@hotmail.com.dinges...
> Hmm - siet nog nie vir Gloudina vir Pedro aanvat nie? Kuba is mos hemel
> op aarde volgens haar?
>
> pedro martori wrote:
>>
>> From: Anibal
>> Subject: Prison Conditions in Cuba
>> Date: 27 juillet, 2000 07:50
>>
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32962 is 'n antwoord op boodskap #32940] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou wonder ek self???????

Sy kan nie ophou om ons hier sleg te se nie maar se in die selfde asem dat
daar niks verkeerd is met Kuba nie. Seker om dit nog komunisties is, Mense
wat iets se oor ou Castro geskiet word, mense wat nie saam stem nie gemartel
word ens ens....

Ons het darem gepoog om ons foute reg te stel en in Kuba nie.

Dit is maar nou hoe sy redeneer m.a w k.....

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:39858261.0@news1.mweb.co.za...
> Whoops!!! Ag okay ek vra omverskoning. Wie kan ooit dink dat Kuba 'n goeie
> plek is? Dit gaan dan erger daar as hier?! Oh well elke ou kan seker maar
> dink wat hy wil.
>
> Lou wrote in message
> news:3985742C.20759692@hotmail.com.dinges...
>> Never! Gloudina DINK dat Kuba en ou fidel wat viool speel terwyl Kuba
>> brand die paradys is. Vra vir enigiemand op die nuuusgroep.
>>
>> Elaine wrote:
>>>
>>> Lou
>>> Loop jy al weer en skoor soek?
>>>
>>> Lou wrote in message
>>> news:39847B46.37F4E8D8@hotmail.com.dinges...
>>>> Hmm - siet nog nie vir Gloudina vir Pedro aanvat nie? Kuba is mos
> hemel
>>>> op aarde volgens haar?
>>>>
>>>> pedro martori wrote:
>>>> >
>>>> > From: Anibal
>>>> > Subject: Prison Conditions in Cuba
>>>> > Date: 27 juillet, 2000 07:50
>>>> >
>>>
>
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32963 is 'n antwoord op boodskap #32940] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Never! Gloudina DINK dat Kuba en ou fidel wat viool speel terwyl Kuba
> brand die paradys is. Vra vir enigiemand op die nuuusgroep.
>

Siedaar, ou Lou en sy ou meultjie, wat dinge fabriseer
en dan daarop reageer, soos 'n tor wat in die rondte
whirr.
Maar get with it, Lou. Die Amerikaners self is besig om
tweekeer te dink oor hulle belaglike blokkade van kontak
met Kuba. Kanada het al lankal volle diplomatiese en
handelsverhoudings met Kuba. So het die hele Europa.
Enigiemand wat nou nog histeries raak oor Kuba, is
passe, agter die tyd. Wat weet jy wat in Kuba aangaan,
behalwe wat jou regse pers vir jou vertel, Lou?

Gloudina
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32964 is 'n antwoord op boodskap #32940] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Whoops!!! Ag okay ek vra omverskoning. Wie kan ooit dink dat Kuba 'n goeie
plek is? Dit gaan dan erger daar as hier?! Oh well elke ou kan seker maar
dink wat hy wil.

Lou skryf in boodskap news:3985742C.20759692@hotmail.com.dinges...
> Never! Gloudina DINK dat Kuba en ou fidel wat viool speel terwyl Kuba
> brand die paradys is. Vra vir enigiemand op die nuuusgroep.
>
> Elaine wrote:
>>
>> Lou
>> Loop jy al weer en skoor soek?
>>
>> Lou wrote in message
>> news:39847B46.37F4E8D8@hotmail.com.dinges...
>>> Hmm - siet nog nie vir Gloudina vir Pedro aanvat nie? Kuba is mos hemel
>>> op aarde volgens haar?
>>>
>>> pedro martori wrote:
>>>>
>>>> From: Anibal
>>>> Subject: Prison Conditions in Cuba
>>>> Date: 27 juillet, 2000 07:50
>>>>
>>
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32965 is 'n antwoord op boodskap #32940] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Never! Gloudina DINK dat Kuba en ou fidel wat viool speel terwyl Kuba
brand die paradys is. Vra vir enigiemand op die nuuusgroep.

Elaine wrote:
>
> Lou
> Loop jy al weer en skoor soek?
>
> Lou wrote in message
> news:39847B46.37F4E8D8@hotmail.com.dinges...
>> Hmm - siet nog nie vir Gloudina vir Pedro aanvat nie? Kuba is mos hemel
>> op aarde volgens haar?
>>
>> pedro martori wrote:
>>>
>>> From: Anibal
>>> Subject: Prison Conditions in Cuba
>>> Date: 27 juillet, 2000 07:50
>>>
>
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32966 is 'n antwoord op boodskap #32940] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Sy kan nie ophou om ons hier sleg te se nie

Vir wie se ek sleg, Reenen. Vir Suid-Afrika?Moenie dinge opmaak nie. Wie is
"ons"?
Die klomp mense wat sit en sug na die ou
vleespotte waar net mense met wit velle
bevoordeel is? Natuurlik sal ek vir julle
beskuldig van rassisme. En onthou, julle
maak maar 'n baie baie klein deel van
die bevolking van SA uit. Julle is eintlik
nie eers verteenwoordigend van mense in
SA nie. As jy en die mense wat soos jy dink
SA verlaat, sal daar nie vreeslik baie hane na
kraai nie. Miskien sal 'n paar mense good
riddance skree, maar julle sal skaars gemis
word. Regses het history, Reenen.

> maar se in die selfde asem dat
> daar niks verkeerd is met Kuba nie

Dis nie wat ek se nie. Maar die Amerikaanse beleidoor Kuba is deels
verantwoordelik vir Fidel Castro
se aanhoudende populariteit onder daardie deel van
die bevolking wat anti-Amerikaans is. Onthou, Castro
het bevryding gebring vir daardie massas (meestal die
donker Kubane), wat verdruk is deur die nageslagte
van die Spaanse koloniale heersers. Hy het goeie skole
en goeie gesondheidsdienste vir almal moontlik gemaak.
Ongelukkig, sedert die Weste toegelaat word om met
hulle kapitalisme Kuba te infiltreer, is die bordele glo
besig om in getal toe te neem, net soos in die ou dae
voor Castro, toe Havana sinoniem was met high living
vir die wat kon betaal, met prostitusie en met misdaad.

> Ons het darem gepoog om ons foute reg te stel en in Kuba nie.
>

Nou, wie is "ons" nou, Reenen?
Praat jy nou van die Nasionale Party, of van die
AWB. Of praat jy van die demokratiese regering
wat verkies is in 1994 ('n veelrassige regering.)
Wie is die "ons" waarvan jy praat?

Gloudina
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32986 is 'n antwoord op boodskap #32940] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oepsie, Kyk net wie't die pad gevat en wie braak gal?

Nee wat Gloudina, kom nou kom nou. So so. Daa's hy. Nou's jy weer rustig.

Klim maar af van daai verlede tyd se perdjie
Apartheid is verby en dood
maar Gloudina daar in Kanada
graaf hom elke dag nog uit die sloot
dan maak sy soos Madagaskar:
hul haal hul dooies uit die graf
en stof hul af en maak die hul sit
sodat hy met die nuutse skindernuus
ook weer op hoogte van sake is
maar dood bly hy en stink
veral as hy nou nog nie lankal dood is

In Kanada is als mos reg: Gloudina's daar
as hul verkeerd hul voet daar trap
dan gryp sy hul aan strot en hoof
en praat met hul dat ore tuit
(Ek wonder of sy hul ook
dreig en dreig en dreig en dreig
soos wat sy met lank
dooi wit omies en allerhande
ander onjoodse diere
hier 'te lande'
sit en tier)
sy stuit hul in tog
maar ai tog
wat 'n ydel
poep in windstorm tierade

Thys met sy rymelary skakelaar aan!

> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Sy kan nie ophou om ons hier sleg te se nie
>
> Vir wie se ek sleg, Reenen. Vir Suid-Afrika?Moenie dinge opmaak nie. Wie is
> "ons"?
> Die klomp mense wat sit en sug na die ou
> vleespotte
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32987 is 'n antwoord op boodskap #32940] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

T de Wet wrote:

> dan maak sy soos Madagaskar:
> hul haal hul dooies uit die graf
> en stof hul af en maak die hul sit
> sodat hy met die nuutse skindernuus
> ook weer op hoogte van sake is
> maar dood bly hy en stink
> veral as hy nou nog nie lankal dood is
>
>
> (Ek wonder of sy hul ook
> dreig en dreig en dreig en dreig
> soos wat sy met lank
> dooi wit omies en allerhande
> ander onjoodse diere
> hier 'te lande'
> sit en tier)
> sy stuit hul in tog
> maar ai tog
> wat 'n ydel
> poep in windstorm tierade
>
>
>

Dankie, Thys, vir die gedagtes. Dit is 'n baie oulike
onderwerp vir 'n gedig - daardie gewoonte in
Mosambiek om hulle dode periodiek op te grawe,
glo in nuwe dodeklede te draai en hulle dan weer
te begrawe. 'n Absoluut geniale simbool vir sekere
soorte politieke situasies. Maar dink jy nie die
rassiste-regses op hierdie nuusgroep is meer
skuldig daaraan as ek nie? Kyk hoe grawe Leendert
vir Verwoerd op, klee hom in 'n nuwe gewaad, en
begrawe hom in gerestruktureerde ideologie. Nee
wat, ou Thys. Ek sal soos 'n hond wees wat die
lyke van die wit omies van die apartheidstydperk
oopgrawe en oopgrawe, hoe meer sekere mense
aanhou se "Kom ons vergeet nou die verlede. Moenie
daaroor praat nie. Kom ons praat liewer oor hoe
vreeslik ongoddelik gryslik dit nou hier in die nuwe
SA gaan."

Gloudina
Re: Prison Conditions in Cuba INHUMAN !!!! [boodskap #32988 is 'n antwoord op boodskap #32940] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is seker nou die Beeld ne Gloudina?

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Never! Gloudina DINK dat Kuba en ou fidel wat viool speel terwyl Kuba
>> brand die paradys is. Vra vir enigiemand op die nuuusgroep.
>>
>
> Siedaar, ou Lou en sy ou meultjie, wat dinge fabriseer
> en dan daarop reageer, soos 'n tor wat in die rondte
> whirr.
> Maar get with it, Lou. Die Amerikaners self is besig om
> tweekeer te dink oor hulle belaglike blokkade van kontak
> met Kuba. Kanada het al lankal volle diplomatiese en
> handelsverhoudings met Kuba. So het die hele Europa.
> Enigiemand wat nou nog histeries raak oor Kuba, is
> passe, agter die tyd. Wat weet jy wat in Kuba aangaan,
> behalwe wat jou regse pers vir jou vertel, Lou?
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Gloudina en Elaine
Volgende onderwerp: Re: Archives: July 31, 1900
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:58:03 MGT 2024