Windows 2000 [boodskap #32261] |
Thu, 13 July 2000 00:00 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek beplan om die naweek van 98 na 2000 server te upgrade. Wie het al daaride
paadjie gestap. Watter probleme kan ek verwag.
Krokkie
|
|
|
Re: Windows 2000 [boodskap #32262 is 'n antwoord op boodskap #32261] |
Thu, 13 July 2000 00:00 |
Frik
Boodskappe: 43 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Soos ek Windows ken gaan jy baie probleme he.....
Bly liewers by die duiwel wat jy ken...
Frik
Krokkie skryf in boodskap news:396d52cd$0$228@helios.is.co.za...
> Ek beplan om die naweek van 98 na 2000 server te upgrade. Wie het al daaride
> paadjie gestap. Watter probleme kan ek verwag.
>
> Krokkie
>
|
|
|
Re: Windows 2000 [boodskap #32263 is 'n antwoord op boodskap #32261] |
Thu, 13 July 2000 00:00 |
<mic...
Boodskappe: 8 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
wees net gereed om 128 mb RAM te he....64 is nie goed genoeg nie, met 128 Mb
RAm sal Win 2000 mooi hardloop....
groete
yanchri
Krokkie wrote in message ...
> Ek beplan om die naweek van 98 na 2000 server te upgrade. Wie het al daaride
> paadjie gestap. Watter probleme kan ek verwag.
>
> Krokkie
>
|
|
|