Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Die KAKwurm in htm
Die KAKwurm in htm [boodskap #32411] So, 16 Julie 2000 00:00
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet hier word baie st***t gepraat .....
maar asseblief
moet nie julle e-pos in htm skryf of
aanhangsels in htm
stuur nie.
Ek het vanoggend die KAKsiekte gekry en het
toe die
nodige medisyne van www.gardenet.co.za
afgelaai,
daar is egter 2 lêers en die Microsoft pil
(q240308.exe)
moes ek eerste sluk, die KAKcleaner.exe
pilletjie tweede.
So ek vra mooi, as jy nie permanenet geblok
wil word deur
lesers nie stel ek voor dat jy sommer nou na
die root van C:\
gaan en kyk of jy nie die 'Hidden File'
KAK.htm daar het nie.
Jy sal dit egter nie sien as jou rekenaar
gestel is om nie die
'hidden files' te sien nie.
Wat jy ook sommer nou kan doen is om
TOOLS/OPTIONS/SIGNATURES
te gaan kyk want daar sal jy sien of die lêer
wat die probleem
veroorsaak in die root van C:\ lê.
Groete aan die wat ek nog nie geblok het nie.
;-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
So lyk die klein @#%$*
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Windows 2000
Volgende onderwerp: Opvolg op Windows 2000
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:31:33 MGT 2024