Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Windows 2000
Windows 2000 [boodskap #32261] Do, 13 Julie 2000 00:00
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek beplan om die naweek van 98 na 2000 server te upgrade. Wie het al daaride
paadjie gestap. Watter probleme kan ek verwag.

Krokkie
Re: Windows 2000 [boodskap #32262 is 'n antwoord op boodskap #32261] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Soos ek Windows ken gaan jy baie probleme he.....
Bly liewers by die duiwel wat jy ken...
Frik

Krokkie skryf in boodskap news:396d52cd$0$228@helios.is.co.za...
> Ek beplan om die naweek van 98 na 2000 server te upgrade. Wie het al daaride
> paadjie gestap. Watter probleme kan ek verwag.
>
> Krokkie
>
Re: Windows 2000 [boodskap #32263 is 'n antwoord op boodskap #32261] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
<mic...  is tans af-lyn  <mic...
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
wees net gereed om 128 mb RAM te he....64 is nie goed genoeg nie, met 128 Mb
RAm sal Win 2000 mooi hardloop....

groete

yanchri

Krokkie wrote in message ...
> Ek beplan om die naweek van 98 na 2000 server te upgrade. Wie het al daaride
> paadjie gestap. Watter probleme kan ek verwag.
>
> Krokkie
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse kinderprogramme.
Volgende onderwerp: Die KAKwurm in htm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:54:35 MGT 2024