Wat nou? [boodskap #32147] |
Wed, 12 July 2000 00:00 |
Git
Boodskappe: 29 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Uit jou Bliksem, se die Man
Uit, Uit, Uit....
Alles sal reg kom skree hy,
Hy skree al weer.
Sy harde skree is ooral gehoer,
al in die Berge, en die Bosse -
Hy skree binne in die wind,
Hy skree so hard dat se poopal bars!
Die floppies wat in the Berge steel,
kom vinnig na die man se redding,
Maar, hy skree alweer - en die floppies val
een, twee, drie floppies op mekaar
Dis maar lekker om verse te skryf,
amper so lekker om n skyf te trek -
amper soos die wind in die berge,
Uit, Uit, Uit skree hy!
|
|
|