Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32005] |
Sun, 09 July 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leendert maak die stelling dat geen Afrikaner 'n rassis kan wees nie
uit die aard van sy etnisiteit.
Dit klink vir my net soos die verregse swart mening dat swartmense nie
rassisties kan wees nie.
Is dit moontlik dat verregses dieselfde soort mentaliteit en denke
het, dieselfde beginsels aanhang maar om die een of ander duister rede
mekaar uitsluit vanwee etnisiteit?
He^, Leendert?
|
|
|
|
Re: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32078 is 'n antwoord op boodskap #32005] |
Tue, 11 July 2000 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorrie, ou.
Lyk my jy is inderdaad onder 'n invloed.
Ek hoop jy kry dit reg om 'n helder oomblik te beleef. Want jy brabbel.
Hoe werk dit dat antirassiste 'n stanbeeld oprig vir Verwoerd - gedagtig aan
wat jy al oor Verwoerd te sê gehad het?
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3972ef92.8038900@news.is.co.za...
> On Sun, 9 Jul 2000 23:29:17 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
[color=blue]>
|
|
|
Re: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig [boodskap #32146 is 'n antwoord op boodskap #32005] |
Wed, 12 July 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 11 Jul 2000 19:41:32 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
[/color]
> Lyk my jy is inderdaad onder 'n invloed.
>
> Ek hoop jy kry dit reg om 'n helder oomblik te beleef. Want jy brabbel.>>
Leendert se logieka op sy beste.
Ha, ha, ha!
|
|
|