Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans 'n 100 jaar gelede.
Afrikaans 'n 100 jaar gelede. [boodskap #32081] Di, 11 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.

PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
GOUDVELDEN.
Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede. [boodskap #32082 is 'n antwoord op boodskap #32081] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hilda en Gervaas wrote:

> Is jy seker dit is Afrikaans ? Lyk meer soos Nederlands.
> Hilda.
>
> E Bessinger schreef in berichtnieuws
> 396aa97f.0@news1.mweb.co.za...
>> So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
>> in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
>> geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.
>>
>>
>> PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
>> REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
>> HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
>> ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
>> TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
>> GOUDVELDEN.

Die taalsituasie in Suidelike Afrika 'n honderd jaar gelede
was baie gekompliseerd. Daar was nog nie 'n offisiele taal
"Afrikaans" nie. Nederlands en Engels was die voertale.
Wat as Afrikaans deurgegaan het, was in die volksmond,
(en daar was lede en navolgers van die Genootskap van
Regte Afrikaners wat hierdie taal uit die volksmond wou
legitimiseer.) Maar alle offisiele dinge is nog in Nederlands
bedryf. So bostaande stuk.
Mens moet ook onthou dat die ou mense nog gereeld
hulle bybel in Nederlands gelees het en psalms en gesange
tot in die veertigerjare in Nederlands gesing het. My oupa
het nog in Nederlands probeer bid. Dus is selfs die Afrikaans
deur Nederlands beinvloed tot omtrent die middel van die
vorige eeu. Dit val my op hoeveel Nederlands-getinte woorde
byvoorbeeld voorkom in die skrywery van N.P. van Wyk
Louw in die dertigerjare.

Gloudina
Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede. [boodskap #32083 is 'n antwoord op boodskap #32081] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou gedink het dat Afrikaans teen die einde van die 19 eeu al meer van
Nederlands verskil het. Hierdie teks lyk nes die Nederlands wat in daardie
tyd geskryf is. Is daar nie ander tekste wat al meer karakteristieke
Afrikaanse vorme het nie ? Ek vra maar net.

Groete,

Hilda.
Bep Nieuwhof schreef in berichtnieuws
8kefvt$mp3$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Wat dink jy Hilda ------ Afrikaans was/is 'n vorm/dialek van Nederlands.
>
> Lees meer van die ou gedigte ens. goeie voorbeeld is die van Siener van
> Rensburg
>
> Groetjes,
> Bep
>
>
>
> "Hilda en Gervaas" wrote in message
> news:1uya5.93982$HL2.1647573@afrodite.telenet-ops.be...
>> Is jy seker dit is Afrikaans ? Lyk meer soos Nederlands.
>> Hilda.
>>
>> E Bessinger schreef in berichtnieuws
>> 396aa97f.0@news1.mweb.co.za...
>>> So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
>>> in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
>>> geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.
>>>
>>>
>>> PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
>>> REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
>>> HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
>>> ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
>>> TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
>>> GOUDVELDEN.
>>>
>>
>
Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede. [boodskap #32084 is 'n antwoord op boodskap #32081] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy seker dit is Afrikaans ? Lyk meer soos Nederlands.
Hilda.

E Bessinger schreef in berichtnieuws
396aa97f.0@news1.mweb.co.za...
> So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
> in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
> geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.
>
>
> PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
> REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
> HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
> ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
> TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
> GOUDVELDEN.
>
Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede. [boodskap #32085 is 'n antwoord op boodskap #32081] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudine,

Dit is die eerste stuk teks wat ek van jou lees op feite gebaseer is.

Ek bedank jou vir jou verstandig woorde in hierde verband.

Bep,

skryf in boodskap news:396B2E0B.F9F046B8@home.com...
> Hilda en Gervaas wrote:
>
>> Is jy seker dit is Afrikaans ? Lyk meer soos Nederlands.
>> Hilda.
>>
>> E Bessinger schreef in berichtnieuws
>> 396aa97f.0@news1.mweb.co.za...
>>> So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
>>> in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
>>> geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.
>>>
>>>
>>> PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
>>> REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
>>> HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
>>> ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
>>> TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
>>> GOUDVELDEN.
>
> Die taalsituasie in Suidelike Afrika 'n honderd jaar gelede
> was baie gekompliseerd. Daar was nog nie 'n offisiele taal
> "Afrikaans" nie. Nederlands en Engels was die voertale.
> Wat as Afrikaans deurgegaan het, was in die volksmond,
> (en daar was lede en navolgers van die Genootskap van
> Regte Afrikaners wat hierdie taal uit die volksmond wou
> legitimiseer.) Maar alle offisiele dinge is nog in Nederlands
> bedryf. So bostaande stuk.
> Mens moet ook onthou dat die ou mense nog gereeld
> hulle bybel in Nederlands gelees het en psalms en gesange
> tot in die veertigerjare in Nederlands gesing het. My oupa
> het nog in Nederlands probeer bid. Dus is selfs die Afrikaans
> deur Nederlands beinvloed tot omtrent die middel van die
> vorige eeu. Dit val my op hoeveel Nederlands-getinte woorde
> byvoorbeeld voorkom in die skrywery van N.P. van Wyk
> Louw in die dertigerjare.
>
> Gloudina
>
Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede. [boodskap #32148 is 'n antwoord op boodskap #32081] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is seker die Nederlanders sal ook sê dit lyk amper soos Nederlands.
In SA was daar teen die tyd ook 'n taal wat bekend gestaan het as hoog
Hollands. Dis meer Nederlands as wat hier gebruik was.

Ernest

"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:1uya5.93982$HL2.1647573@afrodite.telenet-ops.be...
> Is jy seker dit is Afrikaans ? Lyk meer soos Nederlands.
> Hilda.
Re: Afrikaans 'n 100 jaar gelede. [boodskap #32149 is 'n antwoord op boodskap #32081] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam met Gloudina.

Ons moet onthou dat Afrikaans soos ons dit vandag ken, 100 jaar gelede geen
amptelike spel-, grammatika en skryfreëls gehad het nie. Dit het later
gekom.
Ook moet julle onthou dat tot 1933 die NG Kerk nog die Nederlandse Bybel en
'Hollands' as preektaal gebruik het. Die Afrikaanse Psalms- en Gesangeboek
is eers teen 1944 in gebruik geneem.
My pa (nou reeds 84) het nog op laerskool sy onderrig in Hollands gehad, en
het ons het nog sy 'Bijbel' (in Hoog-Hollands) wat ouma vir hom gegee het op
sy 12de verjaardag! (1927)
Die beriggie wat weergegee is beklemtoon juis die gebruik van Hollands as
skryftaal en veral in die hoë register van 'n hof/regsgebruiktaal. (Iets
wat nog oorgebly en selfs nou nog in die howe gebruik word.)
Gaan vra vir enige regsgeleerde om dit wat in 'n Afrikaanse
regsdokument/kontrak staan in Afrikaans te sê, en jy is verstom oor die
verskil in dit wat daar staan en wat dit eintlik beteken. Om nou nie eens
te praat van al die latynse terme nie...
Ons is tog is lief om hoogdrawend te wil praat:
Nademaal dat die partye in ooreenkoms gegaan het, en in weerwil van enige
beslissings daarteen en daarvoor, word die partye soos hierbo vermeld ,aldus
sonder benadeling van regte, en met voorbedagte rade aangesê om geensins met
mekaar in verbinding te tree sonder enige wedersydse ooreenkoms aangegaan
tussen genoemde partye.

Dit is alles natuurlik onen waars die regsgeleerdes om vir my hierdie een te
verklaar!

Thys de Wet (Nie regse THYSIE nie) op 'n tangent in die Boland
@home.com wrote in message ...
> Hilda en Gervaas wrote:
>
>> Is jy seker dit is Afrikaans ? Lyk meer soos Nederlands.
>> Hilda.
>>
>> E Bessinger schreef in berichtnieuws
>> 396aa97f.0@news1.mweb.co.za...
>>> So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
>>> in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
>>> geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.
>>>
>>>
>>> PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
>>> REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
>>> HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
>>> ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
>>> TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
>>> GOUDVELDEN.
>
> Die taalsituasie in Suidelike Afrika 'n honderd jaar gelede
> was baie gekompliseerd. Daar was nog nie 'n offisiele taal
> "Afrikaans" nie. Nederlands en Engels was die voertale.
> Wat as Afrikaans deurgegaan het, was in die volksmond,
> (en daar was lede en navolgers van die Genootskap van
> Regte Afrikaners wat hierdie taal uit die volksmond wou
> legitimiseer.) Maar alle offisiele dinge is nog in Nederlands
> bedryf. So bostaande stuk.
> Mens moet ook onthou dat die ou mense nog gereeld
> hulle bybel in Nederlands gelees het en psalms en gesange
> tot in die veertigerjare in Nederlands gesing het. My oupa
> het nog in Nederlands probeer bid. Dus is selfs die Afrikaans
> deur Nederlands beinvloed tot omtrent die middel van die
> vorige eeu. Dit val my op hoeveel Nederlands-getinte woorde
> byvoorbeeld voorkom in die skrywery van N.P. van Wyk
> Louw in die dertigerjare.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig
Volgende onderwerp: Die Nuutste!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:20:51 MGT 2024