Randall Wicomb [boodskap #31547] |
Mon, 12 June 2000 00:00 |
Geminigirl
Boodskappe: 22 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo
Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
het?? Veral die liedjie 'Spook'.
Ook soek ek liedjies van Leslie Rae Dowling, 'the spaniard' en 'grips of
emotion'. Ek weet nie of die musiek nog te koop is in Suid Afrika nie, hier
in Nederland kan ek dit definitief nie kry nie. Julle sal hierdie 'homesick
girlie' se hart darem baie bly maak.
Groetnis
|
|
|
Re: Randall Wicomb [boodskap #31548 is 'n antwoord op boodskap #31547] |
Mon, 12 June 2000 00:00 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan kyk ook op www.cdm.co.za miskien is die cd's daar
Krokkie
Geminigirl wrote in message ...
> Hallo
> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
> het?? Veral die liedjie 'Spook'.
> Ook soek ek liedjies van Leslie Rae Dowling, 'the spaniard' en 'grips of
> emotion'. Ek weet nie of die musiek nog te koop is in Suid Afrika nie, hier
> in Nederland kan ek dit definitief nie kry nie. Julle sal hierdie 'homesick
> girlie' se hart darem baie bly maak.
> Groetnis
>
|
|
|
Re: Randall Wicomb [boodskap #31589 is 'n antwoord op boodskap #31547] |
Tue, 13 June 2000 00:00 |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
> het??
Wonder hoeveel van die storm en donder regses hier wat so lustig na Randall
Wicomb luister weet dat sy familie innie wellington woon, innie
kleurlingwoonbuurt. Daai beret is meer as mode.
|
|
|
Re: Randall Wicomb [boodskap #31617 is 'n antwoord op boodskap #31547] |
Wed, 14 June 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
ProPacem wrote:
>> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
>> het??
>
> Wonder hoeveel van die storm en donder regses hier wat so lustig na Randall
> Wicomb luister weet dat sy familie innie wellington woon, innie
> kleurlingwoonbuurt. Daai beret is meer as mode.
Ja, en as 'n mens so hier in Kanada verlang na Suid-Afrika en na jou kultuurgoed,
dan luister jy nie na Laurika
se vreeslike Afrikaanse ordentlikheid of Koos Kombuis se
aangesitte sentimente nie, maar na Randall en Koba. Daar
hoor ek van my geboorteland en sy mense.
Gloudina
|
|
|
Re: Randall Wicomb [boodskap #31618 is 'n antwoord op boodskap #31547] |
Wed, 14 June 2000 00:00 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ou Koos Kombuis het vir jou spesiaal 'n liedjie geskyf Gloudina
Raai wat is sy naam ?
Amper daar
Dink nog
SOMMIGE OU TANNIES
Groete
Krokkie
@home.com wrote in message ...
> ProPacem wrote:
>
>>> Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
>>> het??
>>
>> Wonder hoeveel van die storm en donder regses hier wat so lustig na Randall
>> Wicomb luister weet dat sy familie innie wellington woon, innie
>> kleurlingwoonbuurt. Daai beret is meer as mode.
>
> Ja, en as 'n mens so hier in Kanada verlang na Suid-Afrika en na jou kultuurgoed,
> dan luister jy nie na Laurika
> se vreeslike Afrikaanse ordentlikheid of Koos Kombuis se
> aangesitte sentimente nie, maar na Randall en Koba. Daar
> hoor ek van my geboorteland en sy mense.
>
> Gloudina
>
|
|
|