Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Hansie se Stem"
"Hansie se Stem" [boodskap #31544] Ma, 12 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Wolverine  is tans af-lyn  Wolverine
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Message 1 of 2

From: "Simon Barratt"
To: "Greg Kantor"
Date: Mon, 12 Jun 2000 06:13:45 +0200
Subject: *grinz* some of these pictures are really funny.

------------------------------------------------------------ ----------------
----

----- Original Message -----
From: Marion Murray
To: Tom Knox II ; Simon Barratt ; Simon and Anne James ; Roy Jurgen
Ritzlmayr ; Pieter Van der Walt II ; Neels Viljoen ; M Steinwarz ; Dylan
Graham ; Carel and Lesley ; Andreas Ritzlmayr
Sent: Sunday, June 11, 2000 2:13 PM
Subject: FW: Sunday Smiles 11_06_2000 wankoff.jpg [01/11]

]
"Hansie se Stem"

Al die "Ponde" vanuit Indie
En die "Dollars" van oorsee
Al die dobbelgeld in Asia
Gaan ons vir Hansie gee,
Deur die Rand se laer vlaktes
Waar die wisselkoers so daal
Het ons kaptein geen probleme -
Hy word in London betaal!
Hy sal vat wat jy kan offer,
hy sal dan doen wat jy vra
As hy gevang word blameer hy
satan in ons nuwe Suid Afrika!
Re: "Hansie se Stem" [boodskap #31604 is 'n antwoord op boodskap #31544] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
thys  is tans af-lyn  thys
Boodskappe: 21
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hansie speel maar net "follow my leader"

"Wolverine" skryf in boodskap news:3944af5a$0$227@helios.is.co.za...
>
> Message 1 of 2
>
> From: "Simon Barratt"
> To: "Greg Kantor"
> Date: Mon, 12 Jun 2000 06:13:45 +0200
> Subject: *grinz* some of these pictures are really funny.
>
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
>
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: Marion Murray
> To: Tom Knox II ; Simon Barratt ; Simon and Anne James ; Roy Jurgen
> Ritzlmayr ; Pieter Van der Walt II ; Neels Viljoen ; M Steinwarz ; Dylan
> Graham ; Carel and Lesley ; Andreas Ritzlmayr
> Sent: Sunday, June 11, 2000 2:13 PM
> Subject: FW: Sunday Smiles 11_06_2000 wankoff.jpg [01/11]
>
>
>
> ]
> "Hansie se Stem"
>
> Al die "Ponde" vanuit Indie
> En die "Dollars" van oorsee
> Al die dobbelgeld in Asia
> Gaan ons vir Hansie gee,
> Deur die Rand se laer vlaktes
> Waar die wisselkoers so daal
> Het ons kaptein geen probleme -
> Hy word in London betaal!
> Hy sal vat wat jy kan offer,
> hy sal dan doen wat jy vra
> As hy gevang word blameer hy
> satan in ons nuwe Suid Afrika!
>
Vorige onderwerp: Waarheid
Volgende onderwerp: Randall Wicomb
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:37:37 MGT 2024