Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Luister !
Luister ! [boodskap #31435] Wo, 07 Junie 2000 00:00
Git  is tans af-lyn  Git
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ooo, die berge,
Die wonderlikke berge.
Kom sing samm, my maat, kom sing saam
In wind en die reen, kom sing saam.

Die Mense van Afrika,
Oooo, kom sing,
In die Berge en in die wind,
kom sing saam.

Die voeltjies, die osse,
Tjoets in the wind,
Ooo, kom sing, kom sing saam,
My vriende van Afrika.
Vorige onderwerp: "Kak" deur Git
Volgende onderwerp: "In die Slamse buurt" deur I.D. du PLESSIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:07:05 MGT 2024