Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #30967] |
Do, 25 Mei 2000 00:00 |
jan[5]
Boodskappe: 12 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
NET SO GATVOL VIR LIBERALE DREK
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:393d4cb3.8360749@news.is.co.za...
>
> Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
> met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
>
> Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
> is bitter ver van hulle in houding.
>
> Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
> antwoorde hulle uitlos.
>
> Lou? Dries? Leendert?
>
|
|
|
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31000 is 'n antwoord op boodskap #30967] |
Vr, 26 Mei 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lou wrote:
> Jy weet mos - soos 'n slim ou eenkeer gesê het: "Moet nooit met 'n vark
> in die modder stoei nie, jy word net vuil en hy geniet dit gate uit!"
>
> Maar is jy ook nou weer 'n Afrikaner? Gloudina is na haar antjie Krog
> ontmoeting ook mos skielik weer een ... :)
Tipiese Lou-antwoord. So, dis jou antwoord oor hoekom jytoe maar nie iets
gese het toe die apartheidsvarke hoogty gevier
het nie (al skeur die "Vietnam-sindroom" nou jou volksgroep
uitmekaar en die jongere Afrikaners veg met die ouere Afrikaners
in die media.) Dis nou jou antwoord as hier 'n klomp swetsende
"Afrikaners" op die nuusgroep nesgeskop het. Maar jy is darem
vinnig om vir Ferdi en Gloudina en Antjie Krog aan te val. Net
soos ou Leendert van Oostrum altyd gedoen het. Dis duidelik
waar jou simpatie is, tensy jy jou oordeel oor hierdie klomp
uitspreek. Ek daag jou uit om hulle direk aan te spreek. Frikkie
het dit al gedoen. Reenen van Niekerk het dit al gedoen. Wees
nou 'n man en dissosieer jou van hulle.
Gloudina
|
|
|