Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Vandag uit ons volksgeskiedenis: [boodskap #31010] Vr, 26 Mei 2000 00:00
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die engelse opmars duur voort,genl.Hunter beweeg vanaf Vryburg na
Lichtenburg.In die Tvl blaas 'n klompie boere onder bevel van Kapt
Vermeulen die spoor verbinding oor die Vaalrivier op.Vandag is die 228
ste dag van die Tweede Vryheidsoorlog.
Vorige onderwerp: Re: Gatvol vir rassiste
Volgende onderwerp: "My naam is Gloudina" deur Phatti
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 00:28:54 MGT 2024