Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Renaissance Inisiatief
Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Renaissance Inisiatief [boodskap #30575] |
Sun, 14 May 2000 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand en
brandstof pryse. Zimbabwe ondersteunings en vredes inisiatiewe.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Baie spesiale dank aan die Britse Regering, vir die menige
inisiatiewe gelewer in Zimbabwe. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Lede van alle Politieke Partye, Gemeenskaps
leiers, Sakelui, asook Kommersiële boere, Plaas werkers en
ondersteunende Organisasies in ons Paradys en SAOG lidlande,
veral Zimbabwe, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Wewrkverskaffings
geleendhede. Verbouing van gewasse. Aanhouding van lewende hawe.
Verskaffing van menige soorte produkte aan die markte van ons
Paradys, Zimbabwe, en elders op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone wat aan die Zimbabwiese Renaissance deelneem,
asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings met die Regering van Zimbabwe, alle
Politieke Partye, Sake leiers, Plaasboere en Gemeenskaps leiers
in Zimbabwe the verhoog. Om doelwitte en visies te bereik in die
nabye toekoms te verhog. Publike vergaderings and besprekings
forums waaraan die publiek en leiers deelneem, kan ook verhoog
word. Om 'n beter lewe vir almal te verseker.
Die aantal internasionale flugte na en van Zimbabwe kan ook
verhoog word. Om bystand te lewer, om goedere en dienste na en
van Zimbabwe te verhoog. Om ondersteuning te lewer, en die
Zimbabwiese Renaissance die sukses te maak wat dit veronderstel
om te wees.
Advertensies kan ook verhoog word, nasionaal en internasionaal,
veral in die Verenigde Koningkryk, Europa, VSA, Australie, Suid
Amerika en in SAOG lidlande. Oom die aantal persone wat wil
deelneem aan die Zimbabwiese Renaissance te verhoog. Veral om
die sleutel rol te verhoog wat Zimbabwe gaan speel in die
toekoms om die suksesse van die Afrika en Suid Afrika
Renaissance te verhoog. Veral in die mynbou en boerdery sektore
vir lande verder noord.
Uitreikings prosedures van tydelike en permanente verblyfs
permitte in Zimbabwe kan ook verhoog word, asof persone
Zimbabwiese burgers is.
Om kommersiële boerdery in Zimbabwe, en elders in SAOG lidlande,
insluitend Suid Afrika, te verhoog:
Wil graag voorstel om ontmoetings met Plaas unies en Plaasboere
in Zimbabwe te verhoog. Aansporings metodes kan ook verhoog
word, om die aanloklikheid te verhoog om kommersieel te boer in
Zimbabwe. Prioriteit kan ook verhoog word vir plaasboere wat al
in Zimbabwe geboer het, wanneer grondgebied aan plaasboere
toegeken word.
Aankope van huidige grondgebied kan ook verhoog word van huidige
grond eienaars, teen mark verwante pryse. Plus die waarde om
enige skulde te delg, indien enige. Asook tot die voordeel van
die verkoper. Om die beskikbaarheid van grondgebied te verhoog,
om toegeken te word aan voornemende plaasboere.
Die model van grond mede-eienaarskap kan ook verhoog word. Waar
die plaasboer die besturende direkteur is van die firma wat die
plaas besit. En plaaswerkers aandele in die firma besit. Profyt
deel modelle en aansporings middele kan ook verhoog word. Om
produktiwiteit en goeie arbeids verhoudinge op plase te verhoog.
Beskikbare grondgebied kan ook verkoop / verhuur word deur die
Regering van Zimbabwe aan voornemende plaasboere / boerdery
firmas. Om betaal te word wanneer profyte getoon word, nadat
gewasse en andere plaas produkte verkoop is.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Landbou organisasies in ons
Paradys, en elders in SAOG lidlande, veral Zimbabwe. Om
ondersteuning, onderwys en opleiding te verskaf, om die aantal
grond eienaars in Zimbabwe te verhoog. Asook bystands programme,
om plaas werkers te ondersteun om plaasboere te word. Onder
verhuring van grond kan ook verhoog word. Om die aantal
potensiele plaasboere te verhoog te Zimbabwe.
Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.
Hoogstens aangeraai, om die implementering van die model van
mede-eienaarskap van grondgebied in Zimbabwe, en elders in SAOG
lidlande, getyktydig te verhoog. Om hand aan hand saam met die
huidige model van grondeienaarskap te bestaan. Om produktiwiteit
op plase te verhoog. Tot voordeel van beide die plaasboer,
plaaswerkers en die ekonomie van die land waar hierdie model
verhoog word.
'n SAOG boerdery konsultasie firma kan ook inisieer word, indien
een nie alreeds bestaan, met internasionale verteenwoordiging,
indien nodig. Kantore kan ook in dorpe en stede van SAOG
lidlande, waar nodig, verhoog word. Om bystand te verleen
aangaande boerdery tegnieke, veral multi-gewas boerdery en ander
sofistikeerde tegnieke, asook finansieele en ander advies, aan
plaasboere wat deel vorm van die SAOG. Tot voordeel van alle
plaasboere wat aan SAOG behoort, asook die plaaslike en
internasionale ekonomie in die geheel.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Internasionale deelname aan die Zimbabwiese Renaissance kan
asemrowend verhoog word.
Aantal plaasboere in Zimbabwe kan asemrowend verhoog word.
Meer Britte, veral Britse plaasboere, kan pret en plesier in die
son geniet in Zimbabwe.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word vir Zimbabwiese
plaasboere, plaaswerkers en potensiele plaasboere.
Verbouing van gewasse en ondersteuning van lewende hawe kan
verhoog word.
Werks geleendhede kan op plase verhoog word.
Die Zimbabwiese BBP kan asemrowend verhoog word.
Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die modelle van alleen eiendomsreg en mede-eienaarskap van
grondgebied kan voorspoed asemrowend verhoog.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
|
|
|
Re: Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Renaissance Inisiatief [boodskap #30576 is 'n antwoord op boodskap #30575] |
Sun, 14 May 2000 00:00 |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Liewe Reisiger, ek hoop nie jy beskou my as n sissende slang
nie,
maar ek voel die boere in Zim moet nou begin om iets anders te
plant (flax, or soja of iets), want tabak is taboe. Hier by ons
plant die boere in North Carolina en Virginia en Kentucky nie
meer tabak as eerste keuse nie, want hulle weet
tabak se dae is verby.
Pat
reisiger wrote in article
...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
> vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
> Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
> Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
> departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
> navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
> beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand en
> brandstof pryse. Zimbabwe ondersteunings en vredes inisiatiewe.
> Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
> Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
> elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
> Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> 'n Baie spesiale dank aan die Britse Regering, vir die menige
> inisiatiewe gelewer in Zimbabwe. Insluitend die menige bydraes
> wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
> om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
> ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
> baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Lede van alle Politieke Partye, Gemeenskaps
> leiers, Sakelui, asook Kommersiële boere, Plaas werkers en
> ondersteunende Organisasies in ons Paradys en SAOG lidlande,
> veral Zimbabwe, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Wewrkverskaffings
> geleendhede. Verbouing van gewasse. Aanhouding van lewende hawe.
> Verskaffing van menige soorte produkte aan die markte van ons
> Paradys, Zimbabwe, en elders op die Planeet. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
> die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
> meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
> van die Persone wat aan die Zimbabwiese Renaissance deelneem,
> asemrowend te verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
> om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
> hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
> verander na vrye wil.
>
> Stel voor om ontmoetings met die Regering van Zimbabwe, alle
> Politieke Partye, Sake leiers, Plaasboere en Gemeenskaps leiers
> in Zimbabwe the verhoog. Om doelwitte en visies te bereik in die
> nabye toekoms te verhog. Publike vergaderings and besprekings
> forums waaraan die publiek en leiers deelneem, kan ook verhoog
> word. Om 'n beter lewe vir almal te verseker.
>
> Die aantal internasionale flugte na en van Zimbabwe kan ook
> verhoog word. Om bystand te lewer, om goedere en dienste na en
> van Zimbabwe te verhoog. Om ondersteuning te lewer, en die
> Zimbabwiese Renaissance die sukses te maak wat dit veronderstel
> om te wees.
>
> Advertensies kan ook verhoog word, nasionaal en internasionaal,
> veral in die Verenigde Koningkryk, Europa, VSA, Australie, Suid
> Amerika en in SAOG lidlande. Oom die aantal persone wat wil
> deelneem aan die Zimbabwiese Renaissance te verhoog. Veral om
> die sleutel rol te verhoog wat Zimbabwe gaan speel in die
> toekoms om die suksesse van die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance te verhoog. Veral in die mynbou en boerdery sektore
> vir lande verder noord.
>
> Uitreikings prosedures van tydelike en permanente verblyfs
> permitte in Zimbabwe kan ook verhoog word, asof persone
> Zimbabwiese burgers is.
>
> Om kommersiële boerdery in Zimbabwe, en elders in SAOG lidlande,
> insluitend Suid Afrika, te verhoog:
>
> Wil graag voorstel om ontmoetings met Plaas unies en Plaasboere
> in Zimbabwe te verhoog. Aansporings metodes kan ook verhoog
> word, om die aanloklikheid te verhoog om kommersieel te boer in
> Zimbabwe. Prioriteit kan ook verhoog word vir plaasboere wat al
> in Zimbabwe geboer het, wanneer grondgebied aan plaasboere
> toegeken word.
>
> Aankope van huidige grondgebied kan ook verhoog word van huidige
> grond eienaars, teen mark verwante pryse. Plus die waarde om
> enige skulde te delg, indien enige. Asook tot die voordeel van
> die verkoper. Om die beskikbaarheid van grondgebied te verhoog,
> om toegeken te word aan voornemende plaasboere.
>
> Die model van grond mede-eienaarskap kan ook verhoog word. Waar
> die plaasboer die besturende direkteur is van die firma wat die
> plaas besit. En plaaswerkers aandele in die firma besit. Profyt
> deel modelle en aansporings middele kan ook verhoog word. Om
> produktiwiteit en goeie arbeids verhoudinge op plase te verhoog.
>
> Beskikbare grondgebied kan ook verkoop / verhuur word deur die
> Regering van Zimbabwe aan voornemende plaasboere / boerdery
> firmas. Om betaal te word wanneer profyte getoon word, nadat
> gewasse en andere plaas produkte verkoop is.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met Landbou organisasies in ons
> Paradys, en elders in SAOG lidlande, veral Zimbabwe. Om
> ondersteuning, onderwys en opleiding te verskaf, om die aantal
> grond eienaars in Zimbabwe te verhoog. Asook bystands programme,
> om plaas werkers te ondersteun om plaasboere te word. Onder
> verhuring van grond kan ook verhoog word. Om die aantal
> potensiele plaasboere te verhoog te Zimbabwe.
>
> Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in bg. Lande,
> om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.
>
> Hoogstens aangeraai, om die implementering van die model van
> mede-eienaarskap van grondgebied in Zimbabwe, en elders in SAOG
> lidlande, getyktydig te verhoog. Om hand aan hand saam met die
> huidige model van grondeienaarskap te bestaan. Om produktiwiteit
> op plase te verhoog. Tot voordeel van beide die plaasboer,
> plaaswerkers en die ekonomie van die land waar hierdie model
> verhoog word.
>
> 'n SAOG boerdery konsultasie firma kan ook inisieer word, indien
> een nie alreeds bestaan, met internasionale verteenwoordiging,
> indien nodig. Kantore kan ook in dorpe en stede van SAOG
> lidlande, waar nodig, verhoog word. Om bystand te verleen
> aangaande boerdery tegnieke, veral multi-gewas boerdery en ander
> sofistikeerde tegnieke, asook finansieele en ander advies, aan
> plaasboere wat deel vorm van die SAOG. Tot voordeel van alle
> plaasboere wat aan SAOG behoort, asook die plaaslike en
> internasionale ekonomie in die geheel.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
> 'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
> Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
> vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
> die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Internasionale deelname aan die Zimbabwiese Renaissance kan
> asemrowend verhoog word.
> Aantal plaasboere in Zimbabwe kan asemrowend verhoog word.
> Meer Britte, veral Britse plaasboere, kan pret en plesier in die
> son geniet in Zimbabwe.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word vir Zimbabwiese
> plaasboere, plaaswerkers en potensiele plaasboere.
> Verbouing van gewasse en ondersteuning van lewende hawe kan
> verhoog word.
> Werks geleendhede kan op plase verhoog word.
> Die Zimbabwiese BBP kan asemrowend verhoog word.
> Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die modelle van alleen eiendomsreg en mede-eienaarskap van
> grondgebied kan voorspoed asemrowend verhoog.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
> vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
> vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
> Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van Zimbabwe, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Thu Dec 26 01:28:48 UTC 2024
|