Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Landswapen se leuse
Landswapen se leuse [boodskap #30520] Sa, 13 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.

Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.

Reenen van Niekerk
Re: Landswapen se leuse [boodskap #30521 is 'n antwoord op boodskap #30520] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek, die Onheilige, hoop dit is so, en dat dit maar so bly. Laat ons leuse
wees om lekker te lag. Also spracht Zarathustra, soos hier vroeër al gesê is.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: Landswapen se leuse [boodskap #30522 is 'n antwoord op boodskap #30520] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Reenen van Niekerk
wrote:

MAN ! - daar lag ek my byna dood !

> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: Landswapen se leuse [boodskap #30579 is 'n antwoord op boodskap #30520] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk

Verkeerd - die naam van die taal beteken beteken Urineer in Khomani San
(waar's reisger dan nou)

Die leuse self - wie weet - die taal is al 100 jaar uitgesterf?
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Renaissance Inisiatief
Volgende onderwerp: Petrus?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:25:39 MGT 2024