Landswapen se leuse [boodskap #30520] |
Sa, 13 Mei 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
Reenen van Niekerk
|
|
|
Re: Landswapen se leuse [boodskap #30521 is 'n antwoord op boodskap #30520] |
Sa, 13 Mei 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek, die Onheilige, hoop dit is so, en dat dit maar so bly. Laat ons leuse
wees om lekker te lag. Also spracht Zarathustra, soos hier vroeër al gesê is.
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk
>
|
|
|
Re: Landswapen se leuse [boodskap #30522 is 'n antwoord op boodskap #30520] |
Sa, 13 Mei 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , Reenen van Niekerk
wrote:
MAN ! - daar lag ek my byna dood !
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk
>
|
|
|
Re: Landswapen se leuse [boodskap #30579 is 'n antwoord op boodskap #30520] |
Ma, 15 Mei 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gese het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk
Verkeerd - die naam van die taal beteken beteken Urineer in Khomani San
(waar's reisger dan nou)
Die leuse self - wie weet - die taal is al 100 jaar uitgesterf?
|
|
|