Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30213] |
Do, 27 April 2000 00:00 |
Kangakid
Boodskappe: 17 Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit is 'n "pragtige" leuse. Het iemand dalk 'n afbeelding van
die nuwe wapen? Ek sou dit baie graag wou sien.
Groete
Henry in Pennsylvania
"KaapseKind" wrote:
> Die nuwe motto van Suid-Afrika se landswapen: diverse people unite (soos
> hierbo, in die San-taal van die uitgestorwe Xam-groep).
>
> Ek dink dis pragtig.
> Wat dink julle?
>
>
>
>
>
>
|
|
|
Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30214 is 'n antwoord op boodskap #30213] |
Do, 27 April 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
KaapseKind wrote:
> Die nuwe motto van Suid-Afrika se landswapen: diverse people unite (soos
> hierbo, in die San-taal van die uitgestorwe Xam-groep).
>
> Ek dink dis pragtig.
> Wat dink julle?
Dus die vertaling uit die Latyn wat vantevoredaarop verskyn het. "Ex unitate
vires" of soiets.
Gloudina
|
|
|
|