Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ke e:/xarra //ke
Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30213] Do., 27 April 2000 00:00
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Junior Lid
Dit is 'n "pragtige" leuse. Het iemand dalk 'n afbeelding van
die nuwe wapen? Ek sou dit baie graag wou sien.

Groete

Henry in Pennsylvania

"KaapseKind" wrote:
> Die nuwe motto van Suid-Afrika se landswapen: diverse people unite (soos
> hierbo, in die San-taal van die uitgestorwe Xam-groep).
>
> Ek dink dis pragtig.
> Wat dink julle?
>
>
>
>
>
>

Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30214 is 'n antwoord op boodskap #30213] Do., 27 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KaapseKind wrote:

> Die nuwe motto van Suid-Afrika se landswapen: diverse people unite (soos
> hierbo, in die San-taal van die uitgestorwe Xam-groep).
>
> Ek dink dis pragtig.
> Wat dink julle?

Dus die vertaling uit die Latyn wat vantevoredaarop verskyn het. "Ex unitate
vires" of soiets.

Gloudina
Re: ke e:/xarra //ke [boodskap #30215 is 'n antwoord op boodskap #30213] Do., 27 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Volle Lid
Eendrag maak mag? (as ek reg onthou)

Miskien tog nie heeltemal dieselfde nie...
of klink dit net ietwat anders?
Vorige onderwerp: Intelligensie ?!
Volgende onderwerp: Vir die Paasfees: 'n lied in Latyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 20:27:34 UTC 2026