Kan iemand dalk onthou [boodskap #30207] |
Thu, 27 April 2000 00:00 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan vaagweg onthou dat iemand hier op 'n stadium gevra het waar hy / sy
Afrikaanse MP3 musiek kan kry op die net.
Het daar antwoorde vir die vraag ingekom, en indien wel sal die persoon dit
weer plaas asb.
Thanx
Riaan
|
|
|
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30277 is 'n antwoord op boodskap #30207] |
Mon, 01 May 2000 00:00 |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
watter soort musiek soek jy?
'n Kolega van my soek 'n liedjie van Danie Niehause "Die wiel draai" maar hy
wil nie die hele cd gaan koop net vir een song nie".
En die enigste ander moontlikheid is om dit in MP3 formaat moontlik op die
net te kry. Alhoewel ek nie glo dit sal so maklik gaan nie.
|
|
|
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30312 is 'n antwoord op boodskap #30207] |
Wed, 03 May 2000 00:00 |
Stefan du Plessis
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Riaan,
Gaan probeer bietjie www.friedjam.com Ek het nog nie self vandaar iets
gedownload nie,
maar jy betaal per liedjie wat jy wil download - ek dink alles is Afrikaanse
musiek. Ek was
op ander sites ook, maar het nie die sites se besonderhede gehou nie. Maak
gebruik van 'n
paar verskillende search-engines, jy behoort op die regte plek uit te kom -
eendag!
Hoop jy kom reg.
Stefan
Riaan skryf in boodskap news:8ekrgv$cr2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> watter soort musiek soek jy?
>
> 'n Kolega van my soek 'n liedjie van Danie Niehause "Die wiel draai" maar hy
> wil nie die hele cd gaan koop net vir een song nie".
>
> En die enigste ander moontlikheid is om dit in MP3 formaat moontlik op die
> net te kry. Alhoewel ek nie glo dit sal so maklik gaan nie.
>
|
|
|
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30331 is 'n antwoord op boodskap #30207] |
Thu, 04 May 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 May 2000 23:04:55 +0200, "Riaan" wrote:
Ek het dit ongelukkig nie anders het ek dit be MP3 en vir jou ge
-email.
> watter soort musiek soek jy?
>
> 'n Kolega van my soek 'n liedjie van Danie Niehause "Die wiel draai" maar hy
> wil nie die hele cd gaan koop net vir een song nie".
>
> En die enigste ander moontlikheid is om dit in MP3 formaat moontlik op die
> net te kry. Alhoewel ek nie glo dit sal so maklik gaan nie.
>
|
|
|
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30660 is 'n antwoord op boodskap #30207] |
Wed, 17 May 2000 00:00 |
w.steenkamp
Boodskappe: 4 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
hallo
Ek wil heel graag weet waar ek mp3's kan kry van suid-afrikaanse musiek.. Kan
jy my vertel waar asb!
baie dankie
wilma
Riaan wrote:
> Ek kan vaagweg onthou dat ienand hier op 'n staduim gevra het waar hy / sy
> afrikaanse MP3 musiek kan kry op die net.
>
> Het daar antwoorde vir die vraag ingekom, en indien wel sal die persoon dit
> weer plaas asb.
>
> Thanx
>
> Riaan
|
|
|
Re: Kan iemand dalk onthou [boodskap #30661 is 'n antwoord op boodskap #30207] |
Wed, 17 May 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 May 2000 10:42:01 GMT, wilma wrote:
Ek dink die verwysing was na napster.
Gaan na www.napster.com alles word daar verduidelik.
'n Ander soortgelyke webblad is www.imesh.com
hallo[/color]
> Ek wil heel graag weet waar ek mp3's kan kry van suid-afrikaanse musiek.. Kan
> jy my vertel waar asb!
>
> baie dankie
>
> wilma
>
> Riaan wrote:
>
>> Ek kan vaagweg onthou dat ienand hier op 'n staduim gevra het waar hy / sy
>> afrikaanse MP3 musiek kan kry op die net.
>>
>> Het daar antwoorde vir die vraag ingekom, en indien wel sal die persoon dit
>> weer plaas asb.
>>
>> Thanx
>>
>> Riaan
>
|
|
|