Eugene Terreblance [boodskap #29786] |
Sun, 09 April 2000 00:00 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Terreblance is tronk toe vir misdade wat hy gepleeg het. My siening is as hy
skuldig is moet hy sy tyd doen.
Ek wil graag weet hoekom Winnie Mandella nog buite is .Is die owerhede te
bang om haar tronk toe te stuur.
Nog n voorbeeld is Allen Boesak wat miljoene gesteel het wat vir arm mense
bedoel was.Hy pleit nou armmoede maar waar kom die geld vandaan om vir sy
appelsaak te betaal.
ek sal dit wardeer om ander mense se komentaar te hoor op die saak
Reenen
rhe...@iafrica.com
|
|
|
Re: Eugene Terreblance [boodskap #29787 is 'n antwoord op boodskap #29786] |
Sun, 09 April 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 9 Apr 2000 08:39:08 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:
skuldig is moet hy sy tyd doen.[/color]
>
> Ek wil graag weet hoekom Winnie Mandella nog buite is .Is die owerhede te
> bang om haar tronk toe te stuur.>>
Vir wat dit werd is : die hof (onder die NP regering voor 94) het nie
vir haar tronkstraf gegee nie.
Nog n voorbeeld is Allen Boesak wat miljoene gesteel het wat vir arm mense[/color]
> bedoel was.Hy pleit nou armmoede maar waar kom die geld vandaan om vir sy
> appelsaak te betaal.>>
Sover ek weet is dit regshulpraad-geld. Dit is egter 'n redelike ou
tradisie in SA (en ander lande) dat mense wat dit nie kan bekostig
nie, regshulp kry.
|
|
|