Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - Perdry om gewig te verloor
Re - Perdry om gewig te verloor [boodskap #28971] Di, 08 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Uittreksel is gelees in oor Radio Pretoria, omtrent November
verlede jaar, omtrent 14h00, deur Johannes van der Walt, dat 'n
mens kan glo perdry om gewig te verloor.

Dit sal inniglik waardeer word dat dit weer gelees word. En vir
Afrikaanses van andere radio stasies, bv. Puntradio, te vra om
dit ook te lees. Ook kan dit op www.litnet.co.za geplaas word.
Luisteraars en internet reisigers kan gevra word om te debatteer
daaroor: Of 'n mens kan perdry om gewig te verloor.

Byvoorbaat baie dankie. Dit sal inniglik waardeer word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Re - Perdry om gewig te verloor [boodskap #29794 is 'n antwoord op boodskap #28971] Ma, 10 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger wil graag groot omverskoning vra vir die
wanindruk/verwarring wat bg. bydrae veroorsaak het.'n Apologie
so groot soos die Planeet word hier aangeteken. Vergewe asb.
That was then, this is now.

Groei bg. woorde - miskien moontlik - na - gewaarborg, asb.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Die advies net na die groen lig, en daarna, kan ook gewaarborg
word om asemrowende voorspoed te verseker. Soos op die reisiger
se kerfstok alreeds bewys is. Met die doel om om suksesse wat
alreeds hier behaal is, om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog, te herhaal.

Asook om President Thabo Mbeki geweldig te ondersteun. Veral
waneer President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika
Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.
Soos wat voorspel is al vir maande.

Daar is alreeds baie simbole/tekens wat bewys dat super sukses
hiermee behaal gaan word. Waarvan die groen lig in hierdie
geval, baie nodig is, en bydraes daarna baie vir die toekoms van
veral die Afrika, en Suid Afrika Renaissance, sal beteken.

Nostradamus word ook bestudeer, om pro-aktiewe bydraes te lewer,
om die suksesse van die Afrika en Suid Afrika Renaissance
asemrowend te verhoog.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :)

Vorige onderwerp: Eugene Terreblance
Volgende onderwerp: Meer 'Net Vertalings Nodig...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 15:04:23 MGT 2024