Reisiger 'n morsjors [boodskap #28182] |
Thu, 25 November 1999 00:00 |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit is wat
hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe ook.
Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur, anders kan
dit maar saai raak.
Koot die Verskriklike
|
|
|
Re: Reisiger 'n morsjors [boodskap #28183 is 'n antwoord op boodskap #28182] |
Thu, 25 November 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , "Koot "
wrote:
> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
> is wat
> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
> ook.
> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
> anders kan
> dit maar saai raak.
> Koot die Verskriklike
Dit is 'n hy. :)
"Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
die antwoord. :)
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)
|
|
|