Dankie Reisger [boodskap #28102] |
Mon, 22 November 1999 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil graag die Reisger en sy alter eggos viervoudig gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee
word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan
die Pilare van U Nuusgoep Paradys, asook die Planeet en ander
nuusgroepe. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die s.c.s.a nuusgroep
asook die ander Planeet wye nuusgroepe 'n plesier om te ervaar. :)
Veral die lang, intensiewe bedankings en ondersteuning aan almal wat te
kwiek of te kwak het of dan nie te kwiek of te kwak het nie. Insluitend
die beskerming van Pilare van ons Nuusgroep Paradys , asook die Nuwe
Suid Afrika, wanneer hulle U en ons nuusgroepie besoek het - Uitvoerende
Pilare asook lurkers, wat aan spam fights in die nuusgroep deelgeneem
het en ons almal sê lewens met hulel buitgewone kennis en insig
verbeter het . :)
En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Vie enige verder hallusigeniese besoeke aan verre lande - gaan tog met
plesier bly solank as U wil - verkieslik vir 'n jaar of meer!! :)
|
|
|
Re: Dankie Reisger [boodskap #28131 is 'n antwoord op boodskap #28102] |
Tue, 23 November 1999 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
reisiger wrote:
>
> In article , lou
> wrote:
>> Wil graag die Reisger en sy alter eggos viervoudig gelukwens vir
>> die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :)
>
> Die boodskap kom uiteindelik deur. Baie dankie.
Viervoudige plesier! May the force be with you! Versigtig net vir R2D2 -
hy't 'n chip in sy skouer!
Ons het al jou boodskappe gekry, nou sin en ook die in die toekoms -
**echo** ons weet nou alles - viervoudige dank, komplimentasies en
felisitasies! Gaan nou na 'n ander nuusgroepe bv. alt.I.am.nuts wat smag
na die veelvoudige, herhalende inhoud van die meervuldige bedankings
waarmee jy ons gebombardeer het!
|
|
|