Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande!
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27691] Tue, 26 October 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Rastaman Eet Kaaskoek wrote:
> so van die os op die jas en
> die uil op die tak my tante, rhodesie het skynbaar van seuntjies gehou).
>

En so het Generaal Monty Montgomery se predileksies gegaan. Wat het dit met die prys
van eiers te doen. 'n Paar van die
suiwerste Afrikaanse digters van lank gelede was homoseksueel.
Ek glo altyd dat mense, soos jy, wat aandag hieraan gee asof
dit iets besonders is, self 'n bietjie verward is wat oriëntasie
betref, anders waarvoor die fassinasie met die aspek van die
bestaan.

Tant Alie (die een deel van 'n lesbiese verhouding)
Daar kom Tant Alie, Tant Alie, Tant Alie....
En Tant Mina kook stroop...
Vorige onderwerp: Vyg Fynbos
Volgende onderwerp: Re: A Threat to Us
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:21:04 UTC 2024