Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vyg Fynbos
Vyg Fynbos [boodskap #27690] Di, 26 Oktober 1999 00:00
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Vyg Fynbos het 'n tydjie gelede deelgeneem aan gesprekke op hierdie ng.
Weet iemand dalk waar sy haar nou bevind ???

Vyg, as jy dalk hier lees, haal die water uit my adres en vertel my waar jy
nou rondswerf.

Suidwestergroete aan almal hier
Omie
Vorige onderwerp: Nuwe Wet teen politici
Volgende onderwerp: Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 07:56:35 MGT 2024