Nuwe Wet teen politici [boodskap #27689] |
Di, 26 Oktober 1999 00:00 |
Antowan Nothling
Boodskappe: 14 Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daar moet 'n wet wees teen politici wat die land verlkaat na hulle hulle
politieke loopbane klaar gemaak het. Die ouens kom donder net hier in Suid
Afrika rond, kry belastingbetalers geld en voertsek na die oorsese paradyse.
Die soort ding moet end kry. Miskien moet daar 'n hitsquad of 'n ding wees
wat hierdie ouens gaan uithaal daar anderkant.
Hulle moet gemaak word om met hulle brousel te leef. Dit help veel hulle
neuk rond hier en as dinge bietjie warm raak dan goebaai hulle. Dis mos die
toppunt van stront.
Ek se nee...
Groetnis
Piet King
|
|
|