Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Inflasie
Inflasie [boodskap #27433] Di, 19 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die nuutste bog uit Suid-Afrika is dat die inflasie nou glo sy laagste punt
in 30 jaar bereik het nl.

1,9 %

Nou dink nou oor die moontlikheid hiervan. Kak man.

Wys jou net hoe die sysfers deur die nuwe AA's bereken word.

Krokkie
Re: Inflasie [boodskap #27434 is 'n antwoord op boodskap #27433] Di, 19 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:380D2AE4.A1F32428@sympatico.ca...

Dis wat ons hier in Kanada ondervind. Omtrent geen
> mense hier in Ottawa kan hulle prys kry vir huise wat hulle byvoorbeeld
> tien jaar gelede gekoop het nie. Dit tref jongerige mense nogal erg-
> want hulle het huise gekoop toe die pryse hoog was, en as hulle nou
> moet verkoop omdat hulle moet trek, dan kry hulle nie hulle
prys nie.

"Ons hier in Kanada" stem nie almal saam nie. Tipies van mense
wat in 'n plek soos Ottawa bly - dink hulle het die reg om namens
almal in die land te praat, sonder om eers feite te kontroleer.
Op die skaal van stede in Kanada tel Ottawa net-net. En ook net
omdat Parliament Hill daar is.

Doudie, nie net het jy tred verloor met SA nie, ook blykbaar met
die res van Kanada (soos party politici). Hier in Alberta kook
dinge. Hier is werk beskikbaar. Huise kos 15% meer as 3 jaar
terug.

Kanada is groter as Ottawa en jy behoort dit te weet. "Ons hier
in Alberta" ondervind nie deflasie nie - wel minimale, gesonde
inflasie van 1 of 2 persent per jaar.

Groete uit die res van Kanada
Bees

Ps. Eintlik wou jy maar net weer jou ou satgeryde opmerking
maak - "Moenie kla oor enigiets in SA nie, die res van die wereld
het presies dieselfde probleme, op presies dieselfde skaal."
Niemand glo jou meer nie.
Re: Inflasie [boodskap #27435 is 'n antwoord op boodskap #27433] Di, 19 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dis voorwaar 'n fantastiese ekonomie. Maar dis mos wat Ferdie al so lank sê:
die land se ekonomie is so gesond. In die res van die wereld beteken die
inflasie koers die tempo waarteen die algemene prys van goedere styg. In ons
wonderlike ekonomie beteken dit die koers wat die regering graag sal wil sien.

Hier is nou werklik iets wat Gloudina kan snaaks vind of haarself oor kan
verwonder of waaroor sy kan wonder.

Is net die huispryse wat regtig nie wil opgaan nie; myne is al ses maande in
die mark en ek vra al twintig minder as wat dit werd is. Die regering het
seker maar besluit om huispryse te gebruik vir die bepaal van die inflasie
koers. Dan kan die manual ondersteuners nie kla nie en die regering hoef nie
te lieg nie en die buiteland sal mos glo wat die regering se en dan so baie
geld hier by ons kom stort, hoor ek.

Krokkie wrote:

> Die nuutste bog uit Suid-Afrika is dat die inflasie nou glo sy laagste punt
> in 30 jaar bereik het nl.
>
> 1,9 %
>
Re: Inflasie [boodskap #27436 is 'n antwoord op boodskap #27433] Di, 19 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie wrote:
>
> Die nuutste bog uit Suid-Afrika is dat die inflasie nou glo sy laagste punt
> in 30 jaar bereik het nl.
>
> 1,9 %
>
> Nou dink nou oor die moontlikheid hiervan. Kak man.
>
> Wys jou net hoe die sysfers deur die nuwe AA's bereken word.
>

Die dêm petrol prys gaan elke maand met 'n paar sent op en die inflasie
koers gaan af?? Ja right!
Re: Inflasie [boodskap #27473 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neville Nel  is tans af-lyn  Neville Nel
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> Jimmie wrote:
>
>> Is net die huispryse wat regtig nie wil opgaan nie; myne is al ses maande in
>> die mark en ek vra al twintig minder as wat dit werd is.
>
> Nouja, ou Jimmie, as die huispryse besig is om te daal, dan is dit mos'n sekere
> teken dat die inflasie baie min is - dat daar werklik deflasie
> aan die gang is. Dis wat ons hier in Kanada ondervind. Omtrent geen
> mense hier in Ottawa kan hulle prys kry vir huise wat hulle byvoorbeeld
> tien jaar gelede gekoop het nie. Dit tref jongerige mense nogal erg-
> want hulle het huise gekoop toe die pryse hoog was, en as hulle nou
> moet verkoop omdat hulle moet trek, dan kry hulle nie hulle prys nie.
>
> Gloudina
>
>>

Gloudina het toe wragtig in die slaggat getrap!

Jimmie het OOK geskryf..>
> ...In ons
> wonderlike ekonomie beteken dit die koers wat die regering graag sal wil sien.
>
> Hier is nou werklik iets wat Gloudina kan snaaks vind of haarself oor kan
> verwonder of waaroor sy kan wonder.

maar Gloudina reageer net op:

>
> Is net die huispryse wat regtig nie wil opgaan nie; myne is al ses maande in
> die mark en ek vra al twintig minder as wat dit werd is. ...

Jimmie bou verder vir Gloudina 'n slaggat.....

> Die regering het
> seker maar besluit om huispryse te gebruik vir die bepaal van die inflasie
> koers. Dan kan die manual ondersteuners nie kla nie en die regering hoef nie
> te lieg nie en die buiteland sal mos glo wat die regering se en dan so baie
> geld hier by ons kom stort, hoor ek.

Die buiteland is nou seker Gloudina, want sy glo beslis alles wat
die regering van RSA se.

Gloudina, spandeer jy jou geld in Suid Afrika?
Ek is nie daarvan oortuig dat jy 'n geldige inset kan lewer
op hierdie thread nie.

Ek spandeer wel my geld in Suid Afrika, en ek weet beslis
dat 'n trollie kruideniersware nie net 1.9% meer kos as laas
jaar nie. My motor se petroltenk kos ook beslis meer as
1.9% meer om vol te maak as laas jaar.

Al wat wel goedkoper is as laas jaar die tyd, is my huis,
as gevolg van die rentekoerse wat gedaal het sedert Oktober 1998.

Het iemand miskien die beskikbare statistiek wat gebruik is om by
hierdie syfer van 1.9% uit te kom? Watter artikels se pryse is
vergelyk oor die afgelope jaar om by hierdie persantasie waarde
uit te kom.

Neville
Re: Inflasie [boodskap #27474 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> lou wrote in message ...
>
>>
>> Die dêm petrol prys gaan elke maand met 'n paar sent op en die inflasie
>> koers gaan af?? Ja right!
>
> Nee, lou, jy verstaan nie. Die inflasie-indeks wat so uitbassuin word sluit
> nie brandstofpryse in nie!

O jammer as die koste van vervoer, kruideniersware, dienste ens. opgaan
as gevolg van die petrol prys dan kan ons weer die effek aftrek want dit
is nie van toepassing nie - nou verstaan ek ;)

Maar dit sluit wel die val in rentekoerse in - so dit be"invloed die
grootste deel van die bevolkoing dus nie. Daarom bly die vraag - wat is
die eintlike rede waarom ons nou eintlik 'n inflasie koers het? Miskien
kan iemand my vertel - ek het so bietjie vergeet :)
Re: Inflasie [boodskap #27475 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Francois de Wet skryf in boodskap news:7uk2jb$1b6$1@news.is.co.za...
> Bees,
>
> Is daar baie High Tech besighede in Alberta ?
>
> My keuse is op die oomblik tussen Vancouver en Toronto.

Natuurlik nie soveel as in Toronto of Vancouver nie - Albei die
plekke is baie groter as Calgary (T omtrent 5M mense, V omtrent
die helfte. C omtrent 1M mense.) So daar is baie meer ekonomiese
aktiwiteit, net agv van grootte.

As jy moet kies tussen die twee, sou ek V aanbeveel, al is die
lewenskoste soveel hoër daar. Verskeie redes - vir 'n begin is
Vancouver baie ver vanaf Ottawa. (Gloudinaland) Ek gaan gereeld
V toe, maar verkies C op balans. Veral as mens ski, is Calgary
koning. En ons betaal baie minder belasting as in British
Columbia.

Van water soort HT werk praat jy?

Groete
Bees
Re: Inflasie [boodskap #27477 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:380DF026.1B4ADEA4@sympatico.ca...

Skroef die smokescreen doudie. Jy het gemaak of jy vir die hele
kanada praat. Ek het jou daarop gewys dat jy nie.

> Maar in klein dorpies in Ontario is dit 'n
> buyers market met pryse wat sterk gedaal het.

Nou is dit die klein dorpies in ontario. Gister was dit "Ons hier
in Kanada". Jy skiet uit die heup.

Een van ons kinders
> het 'n huis van oor $200,000 die ander dag vir $150,000 gekoop.

Verkeerd. Hulle het 'n $150,000 huis vir $150,000 verkoop. As dit
'n $200,000 huis was sou hulle $200,000 gekry het. Die markprys
is al wat tel. Soos 'n barrel olie wat op die oomblik US$20+ werd
is. Die feit dat dit 'n ruk terug US$10 werd was is
oergeskiedenis.

Groete uit die ryk enclave.
Bees
Re: Inflasie [boodskap #27478 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bees,

Is daar baie High Tech besighede in Alberta ?

My keuse is op die oomblik tussen Vancouver en Toronto.

Francois

Bees wrote in message ...
>
> wrote in message
> news:380D2AE4.A1F32428@sympatico.ca...
>
> Dis wat ons hier in Kanada ondervind. Omtrent geen
>> mense hier in Ottawa kan hulle prys kry vir huise wat hulle
> byvoorbeeld
>> tien jaar gelede gekoop het nie. Dit tref jongerige mense nogal
> erg-
>> want hulle het huise gekoop toe die pryse hoog was, en as hulle
> nou
>> moet verkoop omdat hulle moet trek, dan kry hulle nie hulle
> prys nie.
>
> "Ons hier in Kanada" stem nie almal saam nie. Tipies van mense
> wat in 'n plek soos Ottawa bly - dink hulle het die reg om namens
> almal in die land te praat, sonder om eers feite te kontroleer.
> Op die skaal van stede in Kanada tel Ottawa net-net. En ook net
> omdat Parliament Hill daar is.
>
> Doudie, nie net het jy tred verloor met SA nie, ook blykbaar met
> die res van Kanada (soos party politici). Hier in Alberta kook
> dinge. Hier is werk beskikbaar. Huise kos 15% meer as 3 jaar
> terug.
>
> Kanada is groter as Ottawa en jy behoort dit te weet. "Ons hier
> in Alberta" ondervind nie deflasie nie - wel minimale, gesonde
> inflasie van 1 of 2 persent per jaar.
>
> Groete uit die res van Kanada
> Bees
>
> Ps. Eintlik wou jy maar net weer jou ou satgeryde opmerking
> maak - "Moenie kla oor enigiets in SA nie, die res van die wereld
> het presies dieselfde probleme, op presies dieselfde skaal."
> Niemand glo jou meer nie.
>
Re: Inflasie [boodskap #27479 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Bees wrote:

> "Ons hier in Kanada" stem nie almal saam nie. Tipies van mense
> wat in 'n plek soos Ottawa bly - dink hulle het die reg om namens
> almal in die land te praat, sonder om eers feite te kontroleer.
> Op die skaal van stede in Kanada tel Ottawa net-net. En ook net
> omdat Parliament Hill daar is.
>
> Doudie, nie net het jy tred verloor met SA nie, ook blykbaar met
> die res van Kanada (soos party politici). Hier in Alberta kook
> dinge. Hier is werk beskikbaar. Huise kos 15% meer as 3 jaar
> terug.
>

Ou Bees, ek wonder of dit nie jy is wat nie weet wat aangaan nie.
Jy daar in jou ryk meestal wit enklaves van Alberta. Hier in Ottawa
is die "hot" huise die baie groot baie luukse huise, waarvan die pryse
glo in die hoogte skiet. Maar in klein dorpies in Ontario is dit 'n
buyers market met pryse wat sterk gedaal het. Een van ons kinders
het 'n huis van oor $200,000 die ander dag vir $150,000 gekoop.
Ons reken dat ons condominium met tenminste $20,000 gedaal het
sedert ons dit vyf jaar gelede gekoop het. Doen jou huiswerk. Wat
gaan in kleindorpse Alberta aan? En Saskatchewan?

Gloudina
Re: Inflasie [boodskap #27480 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Goeie vraag Neville. Wonder waarheen Ferdie verdwyn het met al sy
nuusberigte ?

Francois
>
> Het iemand miskien die beskikbare statistiek wat gebruik is om by
> hierdie syfer van 1.9% uit te kom? Watter artikels se pryse is
> vergelyk oor die afgelope jaar om by hierdie persantasie waarde
> uit te kom.
>
> Neville
>
Re: Inflasie [boodskap #27481 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
So sy sit ook maar net in 'n enklawe wat vir haar gemaklik is, of vuil
genoeg, soos 'n ou vulkaan wat nog net elke nou en dan 'n pomp swael
kan uithyg.
Siestog, dink hoe verbitterd die ou ding moet wees.

Bees wrote:

> "Ons hier in Kanada" stem nie almal saam nie. Tipies van mense
> wat in 'n plek soos Ottawa bly - dink hulle het die reg om namens
> almal in die land te praat, sonder om eers feite te kontroleer.
> Op die skaal van stede in Kanada tel Ottawa net-net. En ook net
> omdat Parliament Hill daar is.
>
Re: Inflasie [boodskap #27482 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Jimmie wrote:

> Baie min van die mense in
> die land koop en verkoop huise,

Jimmie, ou perd, wie was dit nou weer wat vansy huis se verkoop gepraat het? Ly jy aan
alzheimers?

Tant Hessie se Houyhnhnm.
Re: Inflasie [boodskap #27483 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Jimmie wrote:

> Is net die huispryse wat regtig nie wil opgaan nie; myne is al ses maande in
> die mark en ek vra al twintig minder as wat dit werd is.

Nouja, ou Jimmie, as die huispryse besig is om te daal, dan is dit mos'n sekere
teken dat die inflasie baie min is - dat daar werklik deflasie
aan die gang is. Dis wat ons hier in Kanada ondervind. Omtrent geen
mense hier in Ottawa kan hulle prys kry vir huise wat hulle byvoorbeeld
tien jaar gelede gekoop het nie. Dit tref jongerige mense nogal erg-
want hulle het huise gekoop toe die pryse hoog was, en as hulle nou
moet verkoop omdat hulle moet trek, dan kry hulle nie hulle prys nie.

Gloudina

>
Re: Inflasie [boodskap #27484 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Snaaks dat jy jou sal ontferm oor die jong mense, sorry ek bedoel die
huisloses.

Ek wonder of ek ook n'n pondokkie kan kry onder die RDP ?

Francois

@sympatico.ca wrote in message
...
> Jimmie wrote:
>
>> Is net die huispryse wat regtig nie wil opgaan nie; myne is al ses maande in
>> die mark en ek vra al twintig minder as wat dit werd is.
>
> Nouja, ou Jimmie, as die huispryse besig is om te daal, dan is dit mos'n sekere
> teken dat die inflasie baie min is - dat daar werklik deflasie
> aan die gang is. Dis wat ons hier in Kanada ondervind. Omtrent geen
> mense hier in Ottawa kan hulle prys kry vir huise wat hulle byvoorbeeld
> tien jaar gelede gekoop het nie. Dit tref jongerige mense nogal erg-
> want hulle het huise gekoop toe die pryse hoog was, en as hulle nou
> moet verkoop omdat hulle moet trek, dan kry hulle nie hulle prys nie.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Inflasie [boodskap #27485 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek mag verkeerd wees, maar toe ek nou onlangs in SA was het ek oor die
TV gehoor hoe iemand vertel dat vandat hulle sekere items nie meer
bytel by die berekening van die inflasie koers nie, dit baie beter
gaan. Ek dink petrol en kruideniersware is van die wat uitgesluit is.
Vir my klink dit maar dommerig. Maar dit laat seker 'n klomp politisie
goed voel.

Cheers

In article ,
"Krokkie" wrote:
> Die nuutste bog uit Suid-Afrika is dat die inflasie nou glo sy laagste punt
> in 30 jaar bereik het nl.
>
> 1,9 %
>
> Nou dink nou oor die moontlikheid hiervan. Kak man.
>
> Wys jou net hoe die sysfers deur die nuwe AA's bereken word.
>
> Krokkie
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Inflasie [boodskap #27486 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Almal die res van ons praat van inflasie in die algemeen, net Gloudina verstaan nie
en praat op haar eie skewe trant van huisprysinflasie. Baie min van die mense in
die land koop en verkoop huise, veral as jy dit vergelyk met melk en petrol en
brood en vleis en groente en klere sulke dinge. Maar dit help seker nie om vir
haar te probeer verduidelik nie.

@sympatico.ca wrote:

> Nouja, ou Jimmie, as die huispryse besig is om te daal, dan is dit mos'n sekere
> teken dat die inflasie baie min is - dat daar werklik deflasie
> aan die gang is. Dis wat ons hier in Kanada ondervind. Omtrent geen
> mense hier in Ottawa kan hulle prys kry vir huise wat hulle byvoorbeeld
> tien jaar gelede gekoop het nie.
Re: Inflasie [boodskap #27487 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het sy met haar vorige plasing gelieg of lieg sy nou? En dit lyk of dit
haar nie eers pla nie. Sy redeneer ook maar netsoos 'n st 5 dogtertjie
wat 'n mens vastrap op 'n swak redenasie en dan begin sy kwalifiseer as sy
uitgevang is dat sy lieg. Kom ons hou 'n vinnige gallop opname: Wie glo
vir haar? Iemand? Enige iemand? Nee, ek staan nie en my hand is ook
nie op nie; ek kyk maar net of ek iemand anders sien stem.

@sympatico.ca wrote:

> Ou Bees, ek wonder of dit nie jy is wat nie weet wat aangaan nie.
> Jy daar in jou ryk meestal wit enklaves van Alberta. Hier in Ottawa
> is die "hot" huise die baie groot baie luukse huise, waarvan die pryse
> glo in die hoogte skiet.
Re: Inflasie [boodskap #27488 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Jimmie wrote:

> Kom ons hou 'n vinnige gallop opname:

Jimmie, my ou dier. Is jy ook 'n perd?

Tant Hessie se Houyhnhnm.
Re: Inflasie [boodskap #27489 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote in message ...

>
> Die dêm petrol prys gaan elke maand met 'n paar sent op en die inflasie
> koers gaan af?? Ja right!

Nee, lou, jy verstaan nie. Die inflasie-indeks wat so uitbassuin word sluit
nie brandstofpryse in nie!
Re: Inflasie [boodskap #27490 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom nie ?

Francois

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> lou wrote in message ...
>
>>
>> Die dêm petrol prys gaan elke maand met 'n paar sent op en die inflasie
>> koers gaan af?? Ja right!
>
> Nee, lou, jy verstaan nie. Die inflasie-indeks wat so uitbassuin word sluit
> nie brandstofpryse in nie!
>
Re: Inflasie [boodskap #27492 is 'n antwoord op boodskap #27433] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja die "shopping list bestaan uit" : meel en meel en bruin brood...

Krokkie

afro...@my-deja.com wrote in message ...
> Ek mag verkeerd wees, maar toe ek nou onlangs in SA was het ek oor die
> TV gehoor hoe iemand vertel dat vandat hulle sekere items nie meer
> bytel by die berekening van die inflasie koers nie, dit baie beter
> gaan. Ek dink petrol en kruideniersware is van die wat uitgesluit is.
> Vir my klink dit maar dommerig. Maar dit laat seker 'n klomp politisie
> goed voel.
>
> Cheers
>
> In article ,
> "Krokkie" wrote:
>> Die nuutste bog uit Suid-Afrika is dat die inflasie nou glo sy
> laagste punt
>> in 30 jaar bereik het nl.
>>
>> 1,9 %
>>
>> Nou dink nou oor die moontlikheid hiervan. Kak man.
>>
>> Wys jou net hoe die sysfers deur die nuwe AA's bereken word.
>>
>> Krokkie
>>
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Re: Inflasie [boodskap #27537 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert,

Hulle webblad was 'n rukkie gelede deur vandale bygedam......as jy my vra
kom hulle beter gedoen het as om net 'n paar vloekwoorde op dit te plaas.

Francois

Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Hulle het 'n webblad ook. Ek het al bruikbare data daar gekry, maar mens
> weet natuurlik nie hoeveel daarvan jy kan glo nie.
>
> Francois de Wet wrote in message ...
>> Hulle sit mos daar in Pretoria se middestad in die Sanlam sentrum, moet
> weer
>> 'n bietjie daar gaan rondkrap in daardie dik boeke met syfers val hulle
> daar
>> be^re.
>>
>> SA inflasie koers = propaganda
>>
>> Francois
>>
>> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>> Weet nie. Vra vir die Orkin-karakter wat die statisitekdiens oorgeneem
> het.
>>> Hulle sê hy gaan kreatief om met syfers.
>
Re: Inflasie [boodskap #27538 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message
news:19991021220323.16253.00000261@ng-

> Ag komaan, Bees. Hierdie is darem te simplisties 'n argument. Mens kan
> besorgd, selfs passievol besorgd, wees oor hulpbronne, die omgewing en dies
> meer, en verhitting gebruik. Misbruik is 'n ander storie.

Gedog jy is weg, Leswin.

Presies. Mens moet egter nie (sonder balans, of insae) eenvoudig
voor-die-voet gal braak oor mense wat in die kommoditeite
industrie is nie, al is jy hoe passievol or die omgewing. of
enigiets anders. Sy het mense - "oliebase en hulle tranwante"
noem sy ons so 'n ruk terug - aangevat bloot op grond van wat ons
doen. En dit is wat ek bedoel met "moralisties" raak terwyl mens
in die stilligheid die produk gebruik.

'n Ekstreme voorbeeld: 'n paar jaar gelede vlieg ek na Santiago
de Chile vanaf Madrid. Langs my sit 'n persoon wat, al smullende,
al drinkende, 35,000 voet hoog in 'n metaal vliegtuig, met
energie verskaf deur hidro-koolstowwe, byna letterlik braak
bo-oor enigiets wat met die mynwese en die oliewese te doen het.

Groete,
Bees.

Ps. Ek wonder nog steeds oor stereotipering. Is daar iets
soos'"regverdige stereotipering"? Is alle stereotipering nie, per
defenisie, onregverdig nie?
Re: Inflasie [boodskap #27539 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Huis paleis pondok, een van die dae soek ek een ok !

Francois

@sympatico.ca wrote in message
...
> Bees wrote:
>
>> "Ons hier in Kanada" stem nie almal saam nie. Tipies van mense
>> wat in 'n plek soos Ottawa bly - dink hulle het die reg om namens
>> almal in die land te praat, sonder om eers feite te kontroleer.
>> Op die skaal van stede in Kanada tel Ottawa net-net. En ook net
>> omdat Parliament Hill daar is.
>>
>> Doudie, nie net het jy tred verloor met SA nie, ook blykbaar met
>> die res van Kanada (soos party politici). Hier in Alberta kook
>> dinge. Hier is werk beskikbaar. Huise kos 15% meer as 3 jaar
>> terug.
>>
>
> Ou Bees, ek wonder of dit nie jy is wat nie weet wat aangaan nie.
> Jy daar in jou ryk meestal wit enklaves van Alberta. Hier in Ottawa
> is die "hot" huise die baie groot baie luukse huise, waarvan die pryse
> glo in die hoogte skiet. Maar in klein dorpies in Ontario is dit 'n
> buyers market met pryse wat sterk gedaal het. Een van ons kinders
> het 'n huis van oor $200,000 die ander dag vir $150,000 gekoop.
> Ons reken dat ons condominium met tenminste $20,000 gedaal het
> sedert ons dit vyf jaar gelede gekoop het. Doen jou huiswerk. Wat
> gaan in kleindorpse Alberta aan? En Saskatchewan?
>
> Gloudina
>
Re: Inflasie [boodskap #27540 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle het 'n webblad ook. Ek het al bruikbare data daar gekry, maar mens
weet natuurlik nie hoeveel daarvan jy kan glo nie.

Francois de Wet wrote in message ...
> Hulle sit mos daar in Pretoria se middestad in die Sanlam sentrum, moet weer
> 'n bietjie daar gaan rondkrap in daardie dik boeke met syfers val hulle daar
> be^re.
>
> SA inflasie koers = propaganda
>
> Francois
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>> Weet nie. Vra vir die Orkin-karakter wat die statisitekdiens oorgeneem het.
>> Hulle sê hy gaan kreatief om met syfers.
Re: Inflasie [boodskap #27543 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie. Vra vir die Orkin-karakter wat die statisitekdiens oorgeneem het.
Hulle sê hy gaan kreatief om met syfers.

Francois de Wet wrote in message ...
> Hoekom nie ?
>
> Francois
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>
>> lou wrote in message ...
>>
>>>
>>> Die dêm petrol prys gaan elke maand met 'n paar sent op en die inflasie
>>> koers gaan af?? Ja right!
>>
>> Nee, lou, jy verstaan nie. Die inflasie-indeks wat so uitbassuin word sluit
>> nie brandstofpryse in nie!
>>
>
Re: Inflasie [boodskap #27545 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:380E909E.ABB3C6A9@sympatico.ca...
> Jy sit daar met jou opgepofte inflasie-vere en speel kewademan, net
> omdat die prys van olie nou weer styg. Wys net hoeveel Alberta 'n aberrasie in
> die totaal van Kanada is. Of moet ek liewer se, die wit enklaves van Alberta
> is 'n aberrasie.

Doudie - jy gaan my sowaar iets leer. Wat op God's akker is is 'n
kewademan?

Die meeste mense in Kanada is behoorlik ekonomies aktief, en
genereer rykdom vir Kanada en sy mense. Party provinsies (of
"enclaves", noem ons wat jy wil) soos Alberta doen dit met olie,
ander met logging, ander met graanverbouing, ander met industrie,
gewoonlik gekoppel aan kommoditieite. Yup, daai aaklige goed wat
ons huise warm maak in die winter, ons pense vol, en karre en
vliegtuie gee om mee te speel.

Kom ek vertel jou wat 'n aberrasie in Kanada is. Ottawa. Met al
sy politici, lobby groups, and ander blind-ondankbare parasiete.
QED.

Volgende keer as jy "gas" ingooi, dink aan ons. Nog 'n paar bucks
vir Alberta.

Groete
Bees

ps. Voor jy weer met my moralisties raak oor mense wat hulpbronne
ontgin, gaan skakel jou verhitting af. Die hele winter.
Re: Inflasie [boodskap #27546 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bees,

Ek praat van WAN Wye Area Netwerke. (Ek is siek vir baklei met Telkom )

Francois

Bees wrote in message ...
> Francois de Wet wrote in message
> news:7uk2jb$1b6$1@news.is.co.za...
>> Bees,
>>
>> Is daar baie High Tech besighede in Alberta ?
>>
>> My keuse is op die oomblik tussen Vancouver en Toronto.
>
> Natuurlik nie soveel as in Toronto of Vancouver nie - Albei die
> plekke is baie groter as Calgary (T omtrent 5M mense, V omtrent
> die helfte. C omtrent 1M mense.) So daar is baie meer ekonomiese
> aktiwiteit, net agv van grootte.
>
> As jy moet kies tussen die twee, sou ek V aanbeveel, al is die
> lewenskoste soveel hoër daar. Verskeie redes - vir 'n begin is
> Vancouver baie ver vanaf Ottawa. (Gloudinaland) Ek gaan gereeld
> V toe, maar verkies C op balans. Veral as mens ski, is Calgary
> koning. En ons betaal baie minder belasting as in British
> Columbia.
>
> Van water soort HT werk praat jy?
>
> Groete
> Bees
>
Re: Inflasie [boodskap #27547 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sit mos daar in Pretoria se middestad in die Sanlam sentrum, moet weer
'n bietjie daar gaan rondkrap in daardie dik boeke met syfers val hulle daar
be^re.

SA inflasie koers = propaganda

Francois

Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Weet nie. Vra vir die Orkin-karakter wat die statisitekdiens oorgeneem het.
> Hulle sê hy gaan kreatief om met syfers.
>
>
> Francois de Wet wrote in message ...
>> Hoekom nie ?
>>
>> Francois
>>
>> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>>
>>> lou wrote in message ...
>>>
>>>>
>>>> Die dêm petrol prys gaan elke maand met 'n paar sent op en die inflasie
>>>> koers gaan af?? Ja right!
>>>
>>> Nee, lou, jy verstaan nie. Die inflasie-indeks wat so uitbassuin word
> sluit
>>> nie brandstofpryse in nie!
>>>
>>
>
Re: Inflasie [boodskap #27548 is 'n antwoord op boodskap #27433] Do, 21 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Bees wrote:

> Verkeerd. Hulle het 'n $150,000 huis vir $150,000 verkoop. As dit
> 'n $200,000 huis was sou hulle $200,000 gekry het. Die markprys
> is al wat tel. Soos 'n barrel olie wat op die oomblik US$20+ werd
> is. Die feit dat dit 'n ruk terug US$10 werd was is
> oergeskiedenis.
>
>

O, ekskuus tog. Maar as die huis vir tien tot vyftien jaar vir oor die
$200,000op die mark is, en nou skielik bekombaar word vir $150,000, wat
moet
mens dan van die sakie dink? As die huis wat ons vyf jaar gelede in 'n
ander
provinsie vir 'n stywe som verkoop het, nou baie minder op die mark sou
haal, wat moet ek dink?
Jy sit daar met jou opgepofte inflasie-vere en speel kewademan, net
omdat
die prys van olie nou weer styg. Wys net hoeveel Alberta 'n aberrasie in
die
totaal van Kanada is. Of moet ek liewer se, die wit enklaves van Alberta
is 'n
aberrasie.

Gloudina
Re: Inflasie [boodskap #27580 is 'n antwoord op boodskap #27433] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Bees" be...@vleis.com

> ps. Voor jy weer met my moralisties raak oor mense wat hulpbronne
> ontgin, gaan skakel jou verhitting af. Die hele winter.
>

Ag komaan, Bees. Hierdie is darem te simplisties 'n argument. Mens kan
besorgd, selfs passievol besorgd, wees oor hulpbronne, die omgewing en dies
meer, en verhitting gebruik. Misbruik is 'n ander storie.
Re: Inflasie [boodskap #27582 is 'n antwoord op boodskap #27433] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Oct 1999 09:25:16 GMT, afro...@my-deja.com wrote:

TV gehoor hoe iemand vertel dat vandat hulle sekere items nie meer[/color]
> bytel by die berekening van die inflasie koers nie, dit baie beter
> gaan. Ek dink petrol en kruideniersware is van die wat uitgesluit is.
> Vir my klink dit maar dommerig. Maar dit laat seker 'n klomp politisie
> goed voel.>>

Dis nie waar nie.
Re: Inflasie [boodskap #27776 is 'n antwoord op boodskap #27433] Ma, 01 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Bees" be...@vleis.com

> Gedog jy is weg, Leswin.

Jammer vir die respons-oponthoud, Bees. Maar jy is gedeeltelik reg - ek kom
deesdae so weinig by hierdie nuusgroep uit, en wanneer ek dan sien dat daar
twee of driehonderd boodskappe is, druk ek maar die delete knoppie en hoop dat
ek later weer tyd sal he om die nuusgroep meer gereeld te besoek.

> Mens moet egter nie (sonder balans, of insae) eenvoudig
> voor-die-voet gal braak oor mense wat in die kommoditeite
> industrie is nie, al is jy hoe passievol or die omgewing. of
> enigiets anders

Terwyl ek in essensie saamstem (my skoonpa, goeie mens, is 'n grootkop in die
oliebedryf), kan ek egter nie myself in sodanige bedryf sien nie - juis omdat
ek taamlik passievol voel daaroor . Vandaar is dit maar 'n hop en 'n huppel om
die motivering en waardes van mense in die bedryf te bevraagteken. Weer eens,
egter, gee ek toe dat sodanige standpunt min gewig dra as ek self "in die
stilligheid" die produk misbruik. Ek het jou woord verander (van gebruik na
misbruik).

> Ps. Ek wonder nog steeds oor stereotipering. Is daar iets
> soos'"regverdige stereotipering"? Is alle stereotipering nie, per
> defenisie, onregverdig nie?

ek onthou ons vorige bespreking hieroor, en ek gaan ;n raincheck neem waar dit
'n respons aangaan - bloot omdat ek letterlik voor die duiwel uithardloop om
alles gedaan te kry hier. Gee my so 'n week of wat, okay.
Vorige onderwerp: Re: Inflasie - die regte inflasiekoers
Volgende onderwerp: ABSA en die Taalkwessie: 'n Antwoord van ABSA!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:44:42 MGT 2024