Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Fun met die rekenaar
Fun met die rekenaar [boodskap #25667] Di, 31 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Twee lekker speletjies vir die wat dit nog nie weet nie (aan die vir
wie dit ou nuus is, verskoon asb):

1. Speel met musiek. Luister na al die musiek van jou jeug. Kyk hoe
vloed die herinneringe terug met elke tromslag van Led Zeppelin en so
aan.

As jy n klankkaart het, gaan na www.cdnow.com en soek 'n stuk musiek of
groep wat jy van lank terug kan onthou.

Wanneer jy die lys van CD's kry, kliek op een. Van hulle is blou. Dit
beteken dis speelbaar. Kliek op dit en laai so 30 sekondes van die
musiek af.

Led Zeppelin? Wat van Connie Francis met Where the Boys Are....

P.S. JY mag dalk n MPeg-speler nodig he hiervoor. Dit kan gratis
afgelaai word van of www.real.com (laai die RealJUkebox af) of by
www.musicmatch.com/jukebox

2. Maak jou Windows desktop jou gunsteling skildery Van Gogh, Renoir,
Degas, Leonardo, Blake (howzit Gloudina!), Bacon.....

Gaan na www.artchive.com en kliek op The Artchine link bo. Kies jou
gunsteling skilder. Laai n skildery af waarvan jy hou. As dit afgelaai
is, RIGHT CLICK daarop en kies om dit jou desktop te maak - kliek (na
right click) op Set As Wallpaper.
Re: Fun met die rekenaar [boodskap #25706 is 'n antwoord op boodskap #25667] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fook[1]  is tans af-lyn  Fook[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 31 Aug 1999 18:22:39 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

> Fooksie, help nou net eers - ek't daar gaan kyk en dit was vir my baie
> deurmekaar - watter een van die goed wat hulle offer is 'n sintetiseertder
> waarmee 'n mens kan musiek maak??

Die "players" is spelers, die "soft-synths" die sintetiseerders ...

(hoe't jy dan gedink, hu?)
Re: Fun met die rekenaar [boodskap #25707 is 'n antwoord op boodskap #25667] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 31 Aug 1999 23:57:29 GMT, @sympatico.ca wrote:

[/color]
>> 2. Maak jou Windows desktop jou gunsteling skildery Van Gogh, Renoir,
>> Degas, Leonardo, Blake (howzit Gloudina!), Bacon.....
>
> Dankie! Ek het jou pos op die nuusgroep uitgedruk en vir Izak gegee en toe
>
> daarvan vergeet. Toe ek nounet die rekenaar aansit, toe word ek verras met
>
> Hieronymus Bosch se middelpaneel van die "Garden of Earthly Delights." Wat
>
> 'n fees.>>

Ek het ook daai afgelaai. maar sit met Rene Magritte se berge op die
skerm. Het Van Gogh se koringland met kraaie gehad tot so drie dae
gelede.
Re: Fun met die rekenaar [boodskap #25708 is 'n antwoord op boodskap #25667] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 31 Aug 1999 17:22:58 GMT, spamb...@the.net (Fook) wrote:

en laai vir jou 'n sintetiseerder af wat jou komper kan laat klink[/color]
> soos 'n Moog... nie 'n moegoe nie.
>
> Maak eerder jou eie! Daar is die gereedskap.>>

Ek verkies Led Zeppelin regig bo my eie pogings op n rekenaar.
Re: Fun met die rekenaar [boodskap #25781 is 'n antwoord op boodskap #25667] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Fook[1]  is tans af-lyn  Fook[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 01 Sep 1999 09:48:49 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:
>
> Ek verkies Led Zeppelin regig bo my eie pogings op n rekenaar.
>
Ahaa -- jy's seker subliminaal omgekoop met geheime agterstevoor
lirieke.
Re: Fun met die rekenaar [boodskap #25782 is 'n antwoord op boodskap #25667] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 06:01:31 GMT, spamb...@the.net (Fook) wrote:

Greyling) wrote:[/color]
>>
>> Ek verkies Led Zeppelin regig bo my eie pogings op n rekenaar.
>>
> Ahaa -- jy's seker subliminaal omgekoop met geheime agterstevoor
> lirieke. >>

daadredni
Vorige onderwerp: Re: Fun met die rekenaar
Volgende onderwerp: Programmatuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:00:19 MGT 2024