Boodskap aan die AEB [boodskap #25036] |
Fri, 30 July 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil u graag bedank vir die stigting, maar persoonlik
dink ek dit was 'n les vir die Volksfront om na politieke
vuurvreters oor te gaan. Die dae van Verwoerd is verby dat
ons ons hoop aan politieke leiers gaan oorgee. As julle ons
stemme wil h^e, dan lewer julle vir ons 'n diens.
Weermagslede wat dink ons 'n klomp dom troepe wat rond
ge"shunt" gaan word, is verby. Die ANC glo aan
"aacountability". Ek verkies "co-accountability". Eis 'n
diens van jou politici. Lewer of word gedrop. Ons is
polities verraai, en as julle nie eenheid kan kry nie, sal
julle ook verraai word.
Advies vir eenheid: Slegs geestelike eenheid is moontlik.
Eenheid d.m.v. Godsdienstige beginsels. Ons as Afrikaners
se politieke uitdrukking is ons hoogste geestelike
uitdrukking. Linkse en regse tiere wat mekaar ondersteun.
Van AEB na GEB: Geestelike Eenheids Beweging. Lees boodskap
aan die VF en HNP.
|
|
|
Re: Boodskap aan die AEB [boodskap #25104 is 'n antwoord op boodskap #25036] |
Sun, 01 August 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is geskrywe: Maak die duiwel die duiwel in. Dit is
verkeerd, en sal teen jou boemerang in 'n moer mekaar
scenario, wat niemand hier wil he nie.
Raak eers ontslae van die gemors binne in julle, julle wat
andere nie kan verdra nie en "eenheid" soek. Moenie die
duiwel buite julle kwaadmaak nie. Julle sal staal trane
huil in hierdie land by die WVK. Ons wil almal hier in
vrede lewe. Lees vandag en 2000 jaar gelede. Wees trots om
'n nie-rassige Afrikaner te wees.
|
|
|