Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #24962] Wo, 28 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek verneem met skok dat SARVU nou die unies will forseer om in die
oorblywende curriebeker wedstryde gekleurdes ten alle tye op die veld te he.
Dit sal beteken dat sekere top spelers moet plek maak vir spelers wat nie
regtig die mas opkom nie. Alle spanne het tog nie 5 vleuls nodig nie.

Die toekoms van my sport lyk maar donker. Die gevolg gaan wees dat ons maar
net stadig ons borgskappe afskaal en na alternatiewe kyk. Die staduims is
alreeds so leeg. Met spanne wat "geforseer" gaan word gaan die afname nog
groter word. Sport ondersteuners stel nie belang in spanne van die aard nie.

Ek reken ons moet maar begin aan wegbreek en maar vir ou Murdock gaan
ondersteun, of wegbreek en namens 'n ander land deelneem en wen. Miskien
Leshoto Rugby Unie stig .. Wie weet..

Krokkie
Re: Rugby [boodskap #24963 is 'n antwoord op boodskap #24962] Wo, 28 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie skryf...
"Die staduims is alreeds so leeg"

Dalk is jy meer reg as wat jy bedoel het om te wees!! As
jou inligting reg is, is sowel die stadiums as die stadions
binnekort heeltemal leeg....

Re: rugby [boodskap #34025 is 'n antwoord op boodskap #24962] So, 03 September 2000 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dot  is tans af-lyn  dot
Boodskappe: 20
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
sy taalgebruik was 'n voorop gesette wip ... soos die joernalis wat met
mallet gepraat het sonder om haar te identifiseer....

het die springbokke onder die leierskap van mallet nie meer toets gewen as
toe markgraaff afgerig het nie!!!

die persone agter die gordyn wat die kitaar slaan het baie mag... so word
arme louis luyt met al sy "gestir" ook net deur hulle gebruik ... shame

dottie

Davie Davis skryf in boodskap news:39b2895e.12218835@news.intekom.co.za...
>
> Dottie, is Markgraaff gepos oor swak afrigting of woordgebruik?
>
>
> On Sun, 3 Sep 2000 16:04:29 +0200, "dot" wrote:
>
>> nee wragtig nou het ek genoeg gehoor ..... hoe is dit dat markgraaff
>> moontlik weer die springbokke se afrigter kan word.... as dit nie die eerste
>> keer gewerk het nie ... hoe is dit moontlik dat dit die tweede keer sal werk
>> ........... so erg soos wanneer 'n geskeide vrou vir die tweede keer met
>> dieselfde man trou??? lyk my rugby politiek is net so onverstaanbaar soos
>> ons land se politiek
>>
>> dottie
>>
>
Re: Rugby [boodskap #92150 is 'n antwoord op boodskap #24962] Vr, 16 April 2004 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel die hoop kan beskaam:))
--
Annette
.na> skryf in boodskap news:407faccd.0@news1.mweb.co.za...
> Jy maak 'n fout......die Bulle het reeds laasweek sleg verloor!
> Annette wrote in message
> news:c5o9d0$qdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Stormers het gewen - nou moet die Bulle verloor vir balans:)
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #92161 is 'n antwoord op boodskap #24962] Vr, 16 April 2004 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai vanaand toe ek die Haai so sien balle verkeerd uitgooi en misvang, toe
bloei my hart vir Jonas. More gaan die arme Cats ook maar sukkel.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:407fda21.0@news1.mweb.co.za...
> Net 'n Cheetah kan so haat............
> Annette wrote in message
> news:c5oeue$ctg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel die hoop kan beskaam:))
>> --
>> Annette
>> .na> skryf in boodskap news:407faccd.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy maak 'n fout......die Bulle het reeds laasweek sleg verloor!
>>> Annette wrote in message
>>> news:c5o9d0$qdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Stormers het gewen - nou moet die Bulle verloor vir balans:)
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby [boodskap #92164 is 'n antwoord op boodskap #92150] Vr, 16 April 2004 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net 'n Cheetah kan so haat............

Annette skryf in boodskap news:c5oeue$ctg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel die hoop kan beskaam:))
> --
> Annette
> .na> skryf in boodskap news:407faccd.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy maak 'n fout......die Bulle het reeds laasweek sleg verloor!
>> Annette wrote in message
>> news:c5o9d0$qdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Stormers het gewen - nou moet die Bulle verloor vir balans:)
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rugby [boodskap #92167 is 'n antwoord op boodskap #92161] Sa, 17 April 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai foei ja! Toe raak die Sharkse geslag gisteraand! Niks soos 'n
lekker verloor om 'n oordosis windgatgeid weer terug te bring grond toe nie!
Nou kort die Stormers ook nog net so 'n regmaker.........

Annette skryf in boodskap news:c5pcj6$kb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai vanaand toe ek die Haai so sien balle verkeerd uitgooi en misvang, toe
> bloei my hart vir Jonas. More gaan die arme Cats ook maar sukkel.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:407fda21.0@news1.mweb.co.za...
>> Net 'n Cheetah kan so haat............
>> Annette wrote in message
>> news:c5oeue$ctg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wel die hoop kan beskaam:))
>>> --
>>> Annette
>>> .na> skryf in boodskap news:407faccd.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jy maak 'n fout......die Bulle het reeds laasweek sleg verloor!
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:c5o9d0$qdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Stormers het gewen - nou moet die Bulle verloor vir balans:)
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby [boodskap #101953 is 'n antwoord op boodskap #24962] Vr, 18 Maart 2005 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Jonas - het ook so vanmidag gehoor - ook dat ons 7's gaan staan en
verloor het teen Tunisiƫ....
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:d1ekco$gg9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Annette - die Reds het gewen - vra my nie die telling nie. (Ek het dit
> self nie gesien nie.)
> Al die ander spanne draf eers more uit - so die neerslagtigheid kan eers
> more inskop....
>
Re: Rugby [boodskap #106432 is 'n antwoord op boodskap #24962] Vr, 14 Oktober 2005 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hel ek hoop jy is reg.

"Suidwester" skryf in boodskap news:1sKdnU-swo-A_tLeRVn-qg@is.co.za...
> Wie gaan semi's wen? Ek dink die Bulle en die Cheetahs gaan die
> eindstryd haal. Tellings: Bulle 32- Leeus 16 en Vrystaat 22 - WP 12.
> Die spanning loop hoog!
>
Re: Rugby [boodskap #106433 is 'n antwoord op boodskap #106432] Vr, 14 Oktober 2005 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
WP wen natuurlik more!

"Riaan" skryf in boodskap news:1129278151.400605@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hel ek hoop jy is reg.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:1sKdnU-swo-A_tLeRVn-qg@is.co.za...
>> Wie gaan semi's wen? Ek dink die Bulle en die Cheetahs gaan die
>> eindstryd haal. Tellings: Bulle 32- Leeus 16 en Vrystaat 22 - WP 12.
>> Die spanning loop hoog!

>
Re: Rugby [boodskap #106435 is 'n antwoord op boodskap #106433] Vr, 14 Oktober 2005 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Daai spul wynsuipers met hul pajamas aan gaan more ly...Rassie sal
sorg daarvoor.

"Deneile" skryf in boodskap news:dinqo9$b5j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> WP wen natuurlik more!
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1129278151.400605@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Hel ek hoop jy is reg.


>> "Suidwester" wrote in message
>> news:1sKdnU-swo-A_tLeRVn-qg@is.co.za...
>>> Wie gaan semi's wen? Ek dink die Bulle en die Cheetahs gaan die
>>> eindstryd haal. Tellings: Bulle 32- Leeus 16 en Vrystaat 22 - WP 12.
>>> Die spanning loop hoog!
>


>
Re: Rugby [boodskap #106436 is 'n antwoord op boodskap #106435] Vr, 14 Oktober 2005 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Saterdag aand het WP nuwe gespikkelde tierkat pajamas aan....maar dit sal
miskien net 'n goue tierkat pels wees want die kolle is in Nuweland getrap.

"Suidwester" skryf in boodskap news:DqednXsz1aNw4tLeRVn-iw@is.co.za...
> He-he! Daai spul wynsuipers met hul pajamas aan gaan more ly...Rassie
> sal sorg daarvoor.
> "Deneile" wrote in message
> news:dinqo9$b5j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> WP wen natuurlik more!


>> "Riaan" wrote in message
>> news:1129278151.400605@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Hel ek hoop jy is reg.
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:1sKdnU-swo-A_tLeRVn-qg@is.co.za...
>>>> Wie gaan semi's wen? Ek dink die Bulle en die Cheetahs gaan die
>>>> eindstryd haal. Tellings: Bulle 32- Leeus 16 en Vrystaat 22 - WP
>>>> 12. Die spanning loop hoog!
>>
>
>


>
Re: Rugby [boodskap #106441 is 'n antwoord op boodskap #106432] Vr, 14 Oktober 2005 14:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
VRYSTAAT!!!!!!!
--
Groetnis
Annette
> skryf in boodskap news:1129278151.400605@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hel ek hoop jy is reg.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:1sKdnU-swo-A_tLeRVn-qg@is.co.za...
>> Wie gaan semi's wen? Ek dink die Bulle en die Cheetahs gaan die
>> eindstryd haal. Tellings: Bulle 32- Leeus 16 en Vrystaat 22 - WP 12.
>> Die spanning loop hoog!
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Die vliegtuig op die 17de putjie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:27:42 MGT 2024