Dringend [boodskap #24629] |
Thu, 08 July 1999 00:00 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is baie dringend opsoek na BoereVolk persone/lede wat in Oos
Londen, Grahamstad, Humansdorp en die omliggende dorpe van Port
Elizabeth woon.
Kontak my asseblief persoonlik by
rsa...@intekom.co.za
Groete Frikkie
|
|
|
Re: Dringend [boodskap #24630 is 'n antwoord op boodskap #24629] |
Thu, 08 July 1999 00:00 |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Frikkie (of enigiemand anders), ek stel graag belang in die verskille en
ooreenkomste (ideologies of andersinds), tussen die volgende organisasies. Ek
sal 'n antwoord regtig waardeer. Of, indien te veel moeite, miskien 'n
verwysing of twee waar ek die antwoord self kan opsoek.
Boerevolk
Herstigte Nasionale Party
Afrikaner Weerstandsbeweging
Blanke Bevrydingsbeweging
Boerestaat Party
Vereniging van Oranjewerkers
Blanke Vryheidsbeweging
Wit Wolwe
Ek is nie eers seker of al die organisasies nog bestaan nie, en of nuwes
indertussen opgespring het nie.
Leswin
|
|
|
Re: Dringend [boodskap #24661 is 'n antwoord op boodskap #24629] |
Fri, 09 July 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ProPacem wrote in message ...
> Frikkie (of enigiemand anders), ek stel graag belang in die verskille en
> ooreenkomste (ideologies of andersinds), tussen die volgende organisasies. Ek
> sal 'n antwoord regtig waardeer. Of, indien te veel moeite, miskien 'n
> verwysing of twee waar ek die antwoord self kan opsoek.
Ek kan jou nie help nie - nie eens met 'n verwysing nie. Al wat ek weet, is
dat enige antwoord wat jy kry oor die verskille, ooreenkomste en verhoudinge
elke week anders sal wees :-)
|
|
|
Re: Dringend [boodskap #24732 is 'n antwoord op boodskap #24629] |
Thu, 15 July 1999 00:00 |
Marius[1]
Boodskappe: 28 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Touch'e
Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> ProPacem wrote in message ...
>> Frikkie (of enigiemand anders), ek stel graag belang in die verskille en
>> ooreenkomste (ideologies of andersinds), tussen die volgende
organisasies.
> Ek
>> sal 'n antwoord regtig waardeer. Of, indien te veel moeite, miskien 'n
>> verwysing of twee waar ek die antwoord self kan opsoek.
>
>
> Ek kan jou nie help nie - nie eens met 'n verwysing nie. Al wat ek weet, is
> dat enige antwoord wat jy kry oor die verskille, ooreenkomste en verhoudinge
> elke week anders sal wees :-)
>
|
|
|