| Dringend [boodskap #24629] |
Do., 08 Julie 1999 00:00  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek is baie dringend opsoek na BoereVolk persone/lede wat in Oos
Londen, Grahamstad, Humansdorp en die omliggende dorpe van Port
Elizabeth woon.
Kontak my asseblief persoonlik by
rsa...@intekom.co.za
Groete Frikkie
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dringend [boodskap #24732 is 'n antwoord op boodskap #24629] |
Do., 15 Julie 1999 00:00  |
Marius[1]
Boodskappe: 28 Geregistreer: Julie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Touch'e
Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> ProPacem wrote in message ...
>> Frikkie (of enigiemand anders), ek stel graag belang in die verskille en
>> ooreenkomste (ideologies of andersinds), tussen die volgende
organisasies.
> Ek
>> sal 'n antwoord regtig waardeer. Of, indien te veel moeite, miskien 'n
>> verwysing of twee waar ek die antwoord self kan opsoek.
>
>
> Ek kan jou nie help nie - nie eens met 'n verwysing nie. Al wat ek weet, is
> dat enige antwoord wat jy kry oor die verskille, ooreenkomste en verhoudinge
> elke week anders sal wees :-)
>
|
|
|
|