Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24586] |
Wed, 07 July 1999 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 7 Jul 1999 09:20:46 +0200, "Shannon" wrote:
|Ek was as kind laas in daardie omgewing, maar daar was nog hout nog heuwel.
|Dit is waar hierdie naamsveranderings aan die belaglike raak. Hulle probeer
|so om albei kante tegemoed te kom dat hulle uiteindelik oorboord val.
|
|
|
Nes Lyttleton waar daar nie veel teken van 'n kasteel of 'n Verwoerd is nie
(Verwoerdburg) en nou later jare nog minder 'n Romeinse hoofman oor 100
rondgehardloop het (Centurion). Van al die plekname so tragies dat hierdie ou
voorstadjie van Randburg nooit 'n oorspronklike naam kon kry nie. 'n Mens sou
sweer ons mense (alle SAners) is so onoorspronklik. Ook jammer dat politiek
altyd so groot rol moet speel by pleknaam gee.
Wat is die situasie in Europa met plekname? Kan julle nou dink Italie of
Inngiland moet nuwe plakname kry elke keer as die regering verander!?!
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24657 is 'n antwoord op boodskap #24586] |
Fri, 09 July 1999 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 8 Jul 1999 21:35:16 +0200, "Simon van der Schans"
wrote:
|Of, so 'n bietjie "nader aan die huis" vir Johan, die verandering
|van Nieuw Amsterdam na New York.
|
Ja, jy is reg, maar ek moet darem ook sê die Amerikaners lyk of hulle
baie oorspronklike name ook hou - nie ver van ons af nie is New Ulm en
New Prague en net oor die grens in Wisconsin is daar 'n Ladysmith!
Baie van die Indiane se name het ook bly staan: Minnesota, Dakota,
Minnetonka, Minnehaha, Wabasha en nog vele meer, net hier in die Twin
Cities.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:17:39 UTC 2025
|