Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sê Gloudienks se Kanada?
Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24553] Di, 06 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Uit 'n onlangse beeld:

Die Kanadese regering het ook 'n waarskuwing uitgereik aan sy burgers nadat sy
kommisaris in Suid-Afrika 'n "veiliger" pos aanvaar het in Canberra, Australie.

Die kommisaris, mnr. James Bertleman, is in Februarie vanjaar in sy Seepuntse
hotelkamer aangeval en beroof.
Luidens die Kanadese regering se waarskuwing op die internet kom rooftogte op
straat , moorde en verkragtings algemeen voor in Suid-Afrika.
Johannesburg, Pretoria, Kaapstad, Durban, Pietermaritzburg en Port Elizabeth
word uitgesonder as "besonder gevaarlike" plekke.

Tot so ver die aanhaling. Gloudina, lewer vir ons kommentaar,jong!
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24603 is 'n antwoord op boodskap #24553] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> Uit 'n onlangse beeld:
>
> Die Kanadese regering het ook 'n waarskuwing uitgereik aan sy burgers nadat sy
> kommisaris in Suid-Afrika 'n "veiliger" pos aanvaar het in Canberra, Australie.
>
> Die kommisaris, mnr. James Bertleman, is in Februarie vanjaar in sy Seepuntse
> hotelkamer aangeval en beroof.
> Luidens die Kanadese regering se waarskuwing op die internet kom rooftogte op
> straat , moorde en verkragtings algemeen voor in Suid-Afrika.
> Johannesburg, Pretoria, Kaapstad, Durban, Pietermaritzburg en Port Elizabeth
> word uitgesonder as "besonder gevaarlike" plekke.
>
> Tot so ver die aanhaling. Gloudina, lewer vir ons kommentaar,jong!

Hier kom ou Johan, die ou wit omie,
met sy agendatjie. Ek sou dink dat
jy jou mond sal begin snoer oor
"gevaarlike" plekke, na die afgelope
dae se dood op die strate in plekke
nie ver van jou af nie. En as jy dink
hierdie soort dinge gebeur nie in
hotelle in Noord-Amerika nie, luister
kort-kort na programme op 20/20 en dies
meer hoe mense beroof en vroue verkrag
word in hotelle deur mense wat hulle
eers voordoen as hotel-werkers.

Gloudina
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24604 is 'n antwoord op boodskap #24553] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
> e...@dot.com (Johan) writes:
>
>
> Hier kom ou Johan, die ou wit omie,
> met sy agendatjie. Ek sou dink dat
> jy jou mond sal begin snoer oor
> "gevaarlike" plekke, na die afgelope
> dae se dood op die strate in plekke
> nie ver van jou af nie. En as jy dink
> hierdie soort dinge gebeur nie in
> hotelle in Noord-Amerika nie, luister
> kort-kort na programme op 20/20 en dies
> meer hoe mense beroof en vroue verkrag
> word in hotelle deur mense wat hulle
> eers voordoen as hotel-werkers.
>
> Gloudina
>
Waarsku die Kanadese regering ook sy burger voordat hulle die VSA
besoek, Gloudina?

En onttrek hy ook sy ambassadeur aan die VSA weens die stress van
persoonlike aanvalle in daardie land?

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24605 is 'n antwoord op boodskap #24553] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink) wrote:
>>
>> Tot so ver die aanhaling. Gloudina, lewer vir ons kommentaar,jong!
>
> De meest frappante berichten in Nederlandse kranten van de afgelopen week
> over SA zijn die 1) van een verkrachter in JB die gelynched werd door een
> geinproviseerde rechtbank, nadat'ie op borgtocht vrijgekocht was door zijn
> eigen buurt (terwijl hij dacht dat zijn familie hem had vrijgekocht), en 2)
> van de vrouw van vice-premier Jacob Zuma, beroofd en verkracht in eigen
> huis.
> Je vraagt je af wat er moet gebeuren voordat er echt draconische
> maatregelen worden genomen....
>

In vandag se Citizen is daar is lesersbrief - wat vra dat mense fondse
moet skenk sodat die borgtog betaal kan word van die beskuldigdes van
die verkragting en moord van die 14-jarige dogter op die Kaapse Vlakte.

Uit die konteks is dit duidelik dat die doel is om die beskuldigdes uit
te kry op borgtog (buite die beskerming van die owerheid) sodat die
gemeenskap die saak kan afhandel.

Ek kan my geen sterker uitdrukking indink van die algemene wantroue in
die wetstoepassing in hierdie land nie.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24606 is 'n antwoord op boodskap #24553] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com (Johan) wrote:
> Uit 'n onlangse beeld:
>
> Die Kanadese regering het ook 'n waarskuwing uitgereik aan sy burgers nadat sy
> kommisaris in Suid-Afrika 'n "veiliger" pos aanvaar het in Canberra, Australie.
>
> Die kommisaris, mnr. James Bertleman, is in Februarie vanjaar in sy Seepuntse
> hotelkamer aangeval en beroof.
> Luidens die Kanadese regering se waarskuwing op die internet kom rooftogte op
> straat , moorde en verkragtings algemeen voor in Suid-Afrika.
> Johannesburg, Pretoria, Kaapstad, Durban, Pietermaritzburg en Port Elizabeth
> word uitgesonder as "besonder gevaarlike" plekke.
>
> Tot so ver die aanhaling. Gloudina, lewer vir ons kommentaar,jong!

De meest frappante berichten in Nederlandse kranten van de afgelopen week
over SA zijn die 1) van een verkrachter in JB die gelynched werd door een
geinproviseerde rechtbank, nadat'ie op borgtocht vrijgekocht was door zijn
eigen buurt (terwijl hij dacht dat zijn familie hem had vrijgekocht), en 2)
van de vrouw van vice-premier Jacob Zuma, beroofd en verkracht in eigen
huis.
Je vraagt je af wat er moet gebeuren voordat er echt draconische
maatregelen worden genomen....

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24607 is 'n antwoord op boodskap #24553] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jul 1999 18:18:26 GMT, wrote:

| Hier kom ou Johan, die ou wit omie,
| met sy agendatjie. Ek sou dink dat
| jy jou mond sal begin snoer oor
| "gevaarlike" plekke, na die afgelope
| dae se dood op die strate in plekke
| nie ver van jou af nie. En as jy dink
| hierdie soort dinge gebeur nie in
| hotelle in Noord-Amerika nie, luister
| kort-kort na programme op 20/20 en dies
| meer hoe mense beroof en vroue verkrag
| word in hotelle deur mense wat hulle
| eers voordoen as hotel-werkers.
|
Van agendas sal ek nou nie weet nie - maar waarsku SuidAfrika ook sy mense om in
Kanada versigtig te wees as hulle daarheen reis? Of dalk het die Britse missies
ook sulke waarskuwings oor Kanada op hulle webblaaie?

Weet jy, Gloudina, hier by ons het die skietery in Ilinois en Indiana groot nuus
gemaak en baie kommentare uitgelok en ons almal praat daarvan.

Voorverlede week het 'n tannie van my wat in Pretoria bly by haar woonstel
venster uit gesien hoe drie mans daar in die straat doodgeskiet word - een
rower en twee slagoffers is dood en die vierde man, 'n rower, het weggehardloop.
Die volgende oggend wou sy sien wat die agtergrond van die skietery was of wie
die mense is wat doodgeskiet is, want dit was mense van haar woonstelblok - en
daar was niks in ENIGE media oor berig nie, nie die radio nie, nie die plaaslike
knock en drop koerantjie nie, nie die nasionale nuus of TV nie en vermoedelik
ook niks in enige buitelandse media nie.

Nou net gou:- jy is die een met die agendatjie - ek het maar net die berig in
die Beeld gesien wat spesifiek Kanada meld en toe gedink daar het iets spesifiek
gebeur wat die Kanadese dit laat doen het of wat gemaak het om Beeld daaroor te
laat skryf. En ek dog toe jy sou meer inligting hê en sinvol kon kommentaar
lewer. Nou het jy dit eerder weer verander in 'n SA vs VSA issue!
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24640 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
Leendert van Oostrum wrote:
> In article ,
> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink) wrote:
>>>
>>> Tot so ver die aanhaling. Gloudina, lewer vir ons kommentaar,jong!
>>
>> De meest frappante berichten in Nederlandse kranten van de afgelopen
> week
>> over SA zijn die 1) van een verkrachter in JB die gelynched werd door
> een
>> geinproviseerde rechtbank, nadat'ie op borgtocht vrijgekocht was door
> zijn
>> eigen buurt (terwijl hij dacht dat zijn familie hem had vrijgekocht),
> en 2)
>> van de vrouw van vice-premier Jacob Zuma, beroofd en verkracht in
> eigen
>> huis.
>> Je vraagt je af wat er moet gebeuren voordat er echt draconische
>> maatregelen worden genomen....
>>
>
>
> In vandag se Citizen is daar is lesersbrief - wat vra dat mense fondse
> moet skenk sodat die borgtog betaal kan word van die beskuldigdes van
> die verkragting en moord van die 14-jarige dogter op die Kaapse Vlakte.
>
> Uit die konteks is dit duidelik dat die doel is om die beskuldigdes uit
> te kry op borgtog (buite die beskerming van die owerheid) sodat die
> gemeenskap die saak kan afhandel.
>
> Ek kan my geen sterker uitdrukking indink van die algemene wantroue in
> die wetstoepassing in hierdie land nie.

Ik vind het wel een creatieve manier van borgtocht....:-))
Je vraagt je alleen nog af of de politie weet van wie ze het geld
aannemen....en ik vermoed dat deze methode over niet al te lange tijd
onmogelijk wordt gemaakt....tenzij er ergens in de wet staat dat de
verdachte aan de borg-verschaffers moet worden 'overgedragen' (anders zijn
ze de borg natuurlijk snel kwijt, dus er valt iets voor te zeggen).

Aan de andere kant:
Ik heb nog niemand zich af horen vragen WAAROM een verdachte van MOORD en
VERKRACHTING in vredesnaam op BORGTOCHT vrijgelaten kan worden?!?
Dat op zich is al een gruwelijke aanfluiting voor een rechtstaat, daar doet
een lynchpartij eigenlijk niks meer aan af....en is in feite de enige
logische reaktie....beter kun je het systeem niet in zijn hemd zetten.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24641 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> Leendert van Oostrum
>
>> Waarsku die Kanadese regering ook sy burger voordat hulle die VSA
>> besoek, Gloudina?
>
>> En onttrek hy ook sy ambassadeur aan die VSA weens die stress van
>> persoonlike aanvalle in daardie land?
>
>
> Hoekom is dit nou vir jou so 'n punt
> van eer om duidelik te maak hoe
> gevaarlik dit in SA is, terwyl jy
> doodveilig heen en weer ry en sover
> ek kan agterkom nog niks oorgekom
> het nie?

Ek woon in 'n baie veilige buurt. In die afgelope 5 jaar is daar nog net
twee van ons kennisse in hul huise deur rowers vermoor - albei bejaardes.

Maar dit verander nou vinnig. Sedert die Peoples Poet die bank beroof het 'n
paar blokke van ons af het baie van die besighede deurgeloop onder rowers.
Waar drie banke tevore takke in ons omgewing gehad het, is daar nou net een.

> En waarom Johan nou skielik
> met iets voor die dag kom wat maande
> gelede gebeur het. Onthou, na hierdie
> insident het ons ses van ons kinders
> en hul gades sonder enige bekommernis
> na SA gestuur, en dit was maneskyn en
> rose

Ek vermoed dat Johan nou skielik daarmee voorendag gekom het, bloot omdat
dit die afgelope week voorbladnuus was in die koerante hier. Dis in die
afgelope week dat die Kanadese Hoëkommissaris teruggeroep is na Kanada.

Ek dink die herhaaldelike verkragting van 'n Brasiliaanse toeris ('n
joernalis van beroep) nadat sy 'n paar uur in die land was, het ook die
onderwerp onder die aandag gebring. Miskien ook omdat dit saamgeval het met
die begrafnis van die 14 jarige dogter wat in die Kaap verkrag en vermoor
is.

In een radio-onderhoud het 'n polisie-woordvoerder 'n bietjie minagted
daarop gewys dat verkragtings en moorde soos die een van die 14jarige, 'n
daaglikse gebeurtenis is, waaraan die media selde aandag gee. Hy het 'n
verklaring geopper vir die feit dat die media soveel aandag gee aan die
bepaalde misdaad. Die verklaring was soos volg:

Daar is nie op die oomblik meer sensasionele geweld, soos bendegeweld,
politieke moorde, en bomontploffings wat die media besig hou nie - nou vul
hulle maar hul kolomme en minute met die meer alledaagse misdade.
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24642 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Willem-Jan Markerink wrote in message ...
>
> Aan de andere kant:
> Ik heb nog niemand zich af horen vragen WAAROM een verdachte van MOORD en
> VERKRACHTING in vredesnaam op BORGTOCHT vrijgelaten kan worden?!?
> Dat op zich is al een gruwelijke aanfluiting voor een rechtstaat, daar doet
> een lynchpartij eigenlijk niks meer aan af....en is in feite de enige
> logische reaktie....beter kun je het systeem niet in zijn hemd zetten.
>

Wel, ja. Dis presies wat gebeur. Vigilantereg is besig om die regstelsel van
die land te word, want die polisie is gedemoraliseer en ondoeltreffend,
verdagtes wat gevang word en wat nie op borgtog uitkom nie ontsnap gewoon.
(Daar is feitlik daagliks ontsnappings uit polisie-aanhouding.)

Die geregshowe is totaal oorlaai, met 'n gedemoraliseerde en erg uitgedunde
korps van aanklaers wat feitlik permanent op die randjie van 'n staking is.
Die gevolg is dat vervolgings heel dikwels nie slaag nie, en misdadigers vry
gaan bloot omdat die vervolging se saak nie behoorlik voorberei is nie.

Een viglinategroep is heel interessant. Dit staan bekend as Mapogo, en het
enkele jare gelede onder swart landelike gemeenskappe in die Noord-Ooste
begin - met ongeveer 1000 lede. Die leier is 'n hoofman uit daardie gebied
wat ook 'n besigheidsman is. Tans het hulle iets soos 35 000 lede, wat groot
getalle blankes insluit. Gaye Derby-Lewis het ook onlangs by hulle
aangesluit.

Hulle tegniek is om misdadigers in die gemeenskap op te spoor en
(verkieslik, sê hulle) sonder geweld aan die polisie te oorhandig. As die
misdadiger nie saamwerk nie, sal hulle die nodige geweld gebruik om hom na
die polisie te neem. Daar is verskeie hofsake teen lede en leiers van Mapogo
(insluitende 'n wit besigheidsvrou van Witbank) met aanklagte soos
aanranding, manslag en moord - wat spruit uit hulle regstoepassingaksies.
Sambokke en dies meer is blykbaar standaardtoerusting.

Hierdie week word verskeie takke van Mapogo in Pretoria gestig - met groot
reklame, asof dit 'n nuwe supermark is wat open. Dit lyk ook asof die
reklame veral op die wit en bruin woonbuurte gemik word.
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24643 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Jul 1999 02:31:18 GMT, wrote:
| het nie? En waarom Johan nou skielik
| met iets voor die dag kom wat maande
| gelede gebeur het.

Ek weet nie waarna jy nou hier uit die bloute verwys nie - ek het vir jou die
beriggie aangehaal uit die Beeld uit - eergister s'n - wat oor Kanada se
waarskuwing gehandel het - ek wou graag daarop kommentaar hê.
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24644 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Jul 1999 00:28:23 GMT, wrote:

| Mense kan ook maar versigtig wees hier
| in Toronto. Dis nou die mode van die
| Polisie om mense te strip search and
| body search.
|
Goed jy waarsku ons - ek sal ligloop vir die polisie as ek daar in
Toronto moet kom - netnou is dit 'n man wat my strip search - o gaats,
nou's ek alweer polities verkeerd - goed, dan sal ek maar eerder 'n
man kies om my te strip search!

En verder hoef jy nie te bekommer nie ou tante, ons vriende, die
Lauders, en 'n ander gesin, die Carpenters, is nou net terug van
Kanada af en hulle het nie eers die polisie gesien nie - hulle is heel
ongeskonde tuis. Winnipieg, dis waar hulle was. Is daar in Winnipeg
nie polisie nie, of was hulle maar net ongelukkig om nie deur die
polisie bevoel te word nie?

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is ..... die res ken julle.

=|:^)

Johan
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24645 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum

> Waarsku die Kanadese regering ook sy burger voordat hulle die VSA
> besoek, Gloudina?
>
> En onttrek hy ook sy ambassadeur aan die VSA weens die stress van
> persoonlike aanvalle in daardie land?

Ja, Leendert, 'n jaar of so gelede
is ons gewaarsku om versigtig te
wees in Florida. En ons weet self
om versigtig te wees in die VSA.
Verlede jaar is een van die mense in
ons gebou in die been geskiet erens
in North Carolina op pad Florida toe.
Ons weet dat ons versigtig moet wees
as ons die VSA by Detroit binnegaan.

Mense kan ook maar versigtig wees hier
in Toronto. Dis nou die mode van die
Polisie om mense te strip search and
body search.

Gloudina
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24646 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Neet een woord: HUMANISME ook gelees as mense regte, human rights,
verdraaiing van die reg, beskermiing van die skuldige en uitbuiting van die
klaers... Onthou die gesegde: "The law is an ass..."

My sker is nou stomp geknip:

> Aan de andere kant:
> Ik heb nog niemand zich af horen vragen WAAROM een verdachte van MOORD en
> VERKRACHTING in vredesnaam op BORGTOCHT vrijgelaten kan worden?!?
> Dat op zich is al een gruwelijke aanfluiting voor een rechtstaat, daar doet
> een lynchpartij eigenlijk niks meer aan af....en is in feite de enige
> logische reaktie....beter kun je het systeem niet in zijn hemd zetten.
>
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24647 is 'n antwoord op boodskap #24553] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum

> Waarsku die Kanadese regering ook sy burger voordat hulle die VSA
> besoek, Gloudina?

> En onttrek hy ook sy ambassadeur aan die VSA weens die stress van
> persoonlike aanvalle in daardie land?

Hoekom is dit nou vir jou so 'n punt
van eer om duidelik te maak hoe
gevaarlik dit in SA is, terwyl jy
doodveilig heen en weer ry en sover
ek kan agterkom nog niks oorgekom
het nie? En waarom Johan nou skielik
met iets voor die dag kom wat maande
gelede gebeur het. Onthou, na hierdie
insident het ons ses van ons kinders
en hul gades sonder enige bekommernis
na SA gestuur, en dit was maneskyn en
rose behalwe toe hulle op een plek
uit petrol geraak het op 'n "busstop,"
en hulle toe dood geskrik het toe
al die swart mense na hulle aangehard-
loop kom.
Hier by ons gaan daar nie
'n week om wat ek nie hoor van iemand
wat SA as toeris gaan besoek nie. Dit
lyk vir my een van die geliefkoosde
destinasies vir Kanadese - seker omdat
ons geld daar baie koop.

Gloudina
Re: Wat sê Gloudienks se Kanada? [boodskap #24670 is 'n antwoord op boodskap #24553] Vr, 09 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:
>
> Willem-Jan Markerink wrote in message ...
>>
>> Aan de andere kant:
>> Ik heb nog niemand zich af horen vragen WAAROM een verdachte van MOORD en
>> VERKRACHTING in vredesnaam op BORGTOCHT vrijgelaten kan worden?!?
>> Dat op zich is al een gruwelijke aanfluiting voor een rechtstaat, daar doet
>> een lynchpartij eigenlijk niks meer aan af....en is in feite de enige
>> logische reaktie....beter kun je het systeem niet in zijn hemd zetten.
>>
>
>
> Wel, ja. Dis presies wat gebeur. Vigilantereg is besig om die regstelsel van
> die land te word, want die polisie is gedemoraliseer en ondoeltreffend,
> verdagtes wat gevang word en wat nie op borgtog uitkom nie ontsnap gewoon.
> (Daar is feitlik daagliks ontsnappings uit polisie-aanhouding.)
>
> Die geregshowe is totaal oorlaai, met 'n gedemoraliseerde en erg uitgedunde
> korps van aanklaers wat feitlik permanent op die randjie van 'n staking is.
> Die gevolg is dat vervolgings heel dikwels nie slaag nie, en misdadigers vry
> gaan bloot omdat die vervolging se saak nie behoorlik voorberei is nie.
>
> Een viglinategroep is heel interessant. Dit staan bekend as Mapogo, en het
> enkele jare gelede onder swart landelike gemeenskappe in die Noord-Ooste
> begin - met ongeveer 1000 lede. Die leier is 'n hoofman uit daardie gebied
> wat ook 'n besigheidsman is. Tans het hulle iets soos 35 000 lede, wat groot
> getalle blankes insluit. Gaye Derby-Lewis het ook onlangs by hulle
> aangesluit.
>
> Hulle tegniek is om misdadigers in die gemeenskap op te spoor en
> (verkieslik, sê hulle) sonder geweld aan die polisie te oorhandig. As die
> misdadiger nie saamwerk nie, sal hulle die nodige geweld gebruik om hom na
> die polisie te neem. Daar is verskeie hofsake teen lede en leiers van Mapogo
> (insluitende 'n wit besigheidsvrou van Witbank) met aanklagte soos
> aanranding, manslag en moord - wat spruit uit hulle regstoepassingaksies.
> Sambokke en dies meer is blykbaar standaardtoerusting.
>
> Hierdie week word verskeie takke van Mapogo in Pretoria gestig - met groot
> reklame, asof dit 'n nuwe supermark is wat open. Dit lyk ook asof die
> reklame veral op die wit en bruin woonbuurte gemik word.

Yup, dit concept heeft inmiddels ook de Nederlandse kranten al bereikt....
In feite is dit de zeer efficiente manier van privatisering....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Evanston, Byrdsong, en 'n paradys
Volgende onderwerp: Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:12:18 MGT 2024