Grondwet [boodskap #24375] |
Wed, 30 June 1999 00:00 |
Maarte...
Boodskappe: 3 Geregistreer: February 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek soek die Grondwet van Suid-Afrika in Afrikaans op die Net. Kan
iemand my help?
Baie dankie,
Maarten Vidal
Maarte...@student.kuleuven.ac.be
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|
|
|
Re: Grondwet [boodskap #24418 is 'n antwoord op boodskap #24375] |
Thu, 01 July 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maarte...@student.kuleuven.ac.be wrote in message
...
> In article ,
> "Marius Grobler" wrote:
>> Gaan probeer http://www.hsrc.ac.za/constitutions/rsaschedule7.html
>
> Op daardie tuisbladsyde wat u my gegee het, vind ek net die tekst in
> Engels. Bestaan daar offisiele versies van die Grondwet in die elf tale
> van Suid-Afrika?
>
> Maarten
Dit bestaan. In al elf ampstale, plus nog 'n paar ander. Maar ek weet nie of
enige een behalwe die Engelse op die www beskikbaar is nie.
|
|
|
|
Re: Grondwet [boodskap #24487 is 'n antwoord op boodskap #24375] |
Sun, 04 July 1999 00:00 |
Marius Grobler
Boodskappe: 12 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jong, ek weet nie. Gee my so 'n paar dae om te soek.
Maarte...@student.kuleuven.ac.be wrote in message
...
> In article ,
> "Marius Grobler" wrote:
>> Gaan probeer http://www.hsrc.ac.za/constitutions/rsaschedule7.html
>
> Op daardie tuisbladsyde wat u my gegee het, vind ek net die tekst in
> Engels. Bestaan daar offisiele versies van die Grondwet in die elf tale
> van Suid-Afrika?
>
> Maarten
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|