Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Y2K
Y2K [boodskap #24117] Ma, 21 Junie 1999 00:00
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die volgende is aanhalings uit 'n plaaslike (RSA) tydskrif:

WAAR OM TE BANK
Die Bank van Japan gaan 40 triljoen Yen in kontant gereed hou om te deel met
moontlike probleme indien die Japanese groot hoeveelhede geld gaan trek om
voedsel en brandstof op te gaar. Blykbaar is dié bank die eerste in die
industriële lande om so 'n stap aan te kondig.

WAAR OM NIE TE BANK NIE
Die VSA. Blykbaar het alle banke nog nie voldoende toetse gedoen nie en
sommige mag dalk nie die toetse afgehandel kry voor die sperdatum van 30
Junie nie. Dit is blykbaar volgens getuienis wat voor die House Banking
Panel afgelê is.
"The testing process has proven to be more complex, time consuming and
costly than many banks anticipated," Comptroller of the Currency, John Hawke
said in written testimony.

Groetnis

Johann
Vorige onderwerp: Internet Stemmery
Volgende onderwerp: Re: Fun met die rekenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:13:45 MGT 2024