Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hier Kom Kak...
Re: Hier Kom Kak... [boodskap #23469] Mon, 31 May 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:

> Although sitting at a distance,

Ou papbroek, wat te bang is om
op die Engelse nuusgroep te pos.
Is jy 'n man, of 'n muis? En jy
beter skoert uit my stamland.
"Een kalkoen, een kolonis."

Minnehaha
Re: Hier Kom Kak... [boodskap #23518 is 'n antwoord op boodskap #23469] Tue, 01 June 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Op 31 Mei 1999 17:50:12 -0000, het squi...@echelon.alias.net
(Squirrel) ons gewaarsku:

Wees dus op julle hoede -- hy's 'n grote met 'n sterk reuk.
Re: Hier Kom Kak... [boodskap #23592 is 'n antwoord op boodskap #23469] Thu, 03 June 1999 00:00 Na vorige boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ja soos ons altyd op skool gesê het: Die beste rugbyspelers is die
slapgatte wat op die paviljoen sit en die 'game' vir jou speel... Inderdaad
sit hy op sy wipgatstert en kommentaar daar van sy piepie paaltjie af..

Kom by kêrel en kom kyk so 'n slag wat hier aangaan, en bly hier vir 'n
jaar, en kom lewe in Afrikaans, dan sal jy dalk met veel beter insigte jou
hoogge-eerde kommentaar kan kom lewer!

Squirrel wrote in message ...
> Although sitting at a distance, I am concerned at the
> ANC's flagrant diregrad for the Afrikaner.
Vorige onderwerp: waarom?
Volgende onderwerp: Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 03:06:56 UTC 2024