Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina)
Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina) [boodskap #23514] Di, 01 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Pijotter" writes:

dan is vryheid maar net 'n ilussie.

> wat ek probeer se het met dat vryheid gesteel is. Want deur 'n ander
> kultuur of mensgroep te onderdruk, breek die ilussie van vryheid af.

Johan, 'n lussie is iets wat aan 'n
skoen is, of in die nabyheid van 'n
knoop. Of wanneer jy deur jou bedmaat
van die hand gewys word, met 'n "ek is
nie lussie". Want jy is so bo-o-o-ring.

Sherlock-Holomisa

Wie is Johan? So ver soos wat ek weet is my geboorte name Pieter Jan
Groenewoud. Ek woon in Zwanenburg Nederland, ek werk in die IT besigheid
by KLM, my werk telefoonnommer is (023) 568 596 en die by die huis is (020)
407 1054. My internet e-mail is pijo...@hotmail.com en my werk e-mail is
pieter.g...@klm.nl

Ek dink nie jy is Sherlock-Holomisa nie ek dink dis meer so iets van
Kakpraat-Gloudina
Re: Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina) [boodskap #23515 is 'n antwoord op boodskap #23514] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Pijotter" writes:

> Ek dink nie jy is Sherlock-Holomisa nie ek dink dis meer so iets van
> Kakpraat-Gloudina

Neewat, ou Squirrel, jou forensiese spore
wys in al jou geskrifte. Besef jy
hoe anaal jy is, in byna al jou
verskynings? Weet jy wat sielkundiges
se opinie is van mense wat gedurig
besig is om oor ekskrement te praat?
Dink hieraan wanneer jy volgende
Sondag in die kerk sit.

Minnehaha (een setlaar, een anus)
Re: Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina) [boodskap #23549 is 'n antwoord op boodskap #23514] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sorry ouma maar jy is die een wat anaal is... ten minste het ek nie weg
gehardloop toe dinge nie na my sin gewerk het in SA nie...

Jy hou daarvan om jou mening oor al die mense wat nog ten minste in SA sit
te gee, maar ek dink dis al wat jy nog ooit gedoen het net menings gee (wat
eintlik meer na die mening van 'n kalkoen klink - dis seker waar jou
beheptheid met kalkoene begin het)

Watter dade kan jy aan jou menings heg, behalwe dat jy gevlug het?

@igs.net wrote in message ...
> "Pijotter" writes:
>
>> Ek dink nie jy is Sherlock-Holomisa nie ek dink dis meer so iets van
>> Kakpraat-Gloudina
>
> Neewat, ou Squirrel, jou forensiese spore
> wys in al jou geskrifte. Besef jy
> hoe anaal jy is, in byna al jou
> verskynings? Weet jy wat sielkundiges
> se opinie is van mense wat gedurig
> besig is om oor ekskrement te praat?
> Dink hieraan wanneer jy volgende
> Sondag in die kerk sit.
>
> Minnehaha (een setlaar, een anus)
>
Re: Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina) [boodskap #23582 is 'n antwoord op boodskap #23514] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
> Weet jy wat sielkundiges
> se opinie is van mense wat gedurig
> besig is om oor ekskrement te praat?
> Dink hieraan wanneer jy volgende
> Sondag in die kerk sit.
>
> Minnehaha (een setlaar, een anus)

Gloudina was jy nie die een wat vir oorle Frikkie en Boerseun gewys het
dat sielkundiges hoogs geintreseerd sal wees met hulle verwysings na
homo's en seks nie. Kan ons dieselfde aflei oor jou verwysings na die
anus?
Re: Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina) [boodskap #23583 is 'n antwoord op boodskap #23514] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message

>
> Minnehaha (een setlaar, een anus)
>

Aaaa-------HEM!
Vorige onderwerp: Re: Hier Kom Kak...
Volgende onderwerp: By eerste lig - Hemingway
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 01:51:43 MGT 2024