|
Re: Digters - changing of the guard? [boodskap #22142 is 'n antwoord op boodskap #22141] |
Sat, 27 March 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes: >
>
> De Klerk het Van Wyk Louw aangehaal.
>
> Mbeki haal Opperman aan.
Kan jy vertel wat Mbeki van Opperman
aangehaal het?
Ek is nie verbaas nie. Van Wyk Louw
sal nie baie lank meer duur nie, behalwe
'n gedig hier en daar. Maar Opperman was
'n seun van die land, diep ingegroei in
die kultuur van Natal met sy beeste en
sy hadidas, en 'n jonger geslag sal al
meer sin sien in waaroor hy gedig het.
Gloudina
|
|
|
Re: Digters - changing of the guard? [boodskap #22157 is 'n antwoord op boodskap #22141] |
Sun, 28 March 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 27 Mar 1999 15:20:00 GMT, wrote:
| Ek is nie verbaas nie. Van Wyk Louw
| sal nie baie lank meer duur nie, behalwe
| 'n gedig hier en daar. Maar Opperman was
| 'n seun van die land, diep ingegroei in
| die kultuur van Natal met sy beeste en
| sy hadidas, en 'n jonger geslag sal al
| meer sin sien in waaroor hy gedig het.
...omdat hy meeste gedoen het na sy afsterwe...?
Johan, die ewige realis / optimis.
|
|
|