|
|
|
|
| Re: Digters - changing of the guard? [boodskap #22157 is 'n antwoord op boodskap #22141] |
So., 28 Maart 1999 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
On 27 Mar 1999 15:20:00 GMT, wrote:
| Ek is nie verbaas nie. Van Wyk Louw
| sal nie baie lank meer duur nie, behalwe
| 'n gedig hier en daar. Maar Opperman was
| 'n seun van die land, diep ingegroei in
| die kultuur van Natal met sy beeste en
| sy hadidas, en 'n jonger geslag sal al
| meer sin sien in waaroor hy gedig het.
...omdat hy meeste gedoen het na sy afsterwe...?
Johan, die ewige realis / optimis.
|
|
|
|