Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » menselewe
menselewe [boodskap #153631] So., 22 November 2026 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
menselewe
Afbreking: men•se•le•we
Samestelling: mens + -e- + lewe


Selfstandige naamwoord: menselewe
Meervoud: menselewens

Betekenis:
• Die bestaan van 'n mens; die lewensloop vanaf geboorte tot die dood.

Gebruik:
• Dit is skokkend dat dokters en mediese fondse geld belangriker as 'n menselewe ag.
• Oorloë eis jaarliks talle menselewens.

Vertaling:
Engels: human life
Nederlands: mensenleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beraadslaging
Volgende onderwerp: bewerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 22 23:28:44 UTC 2026