| kleinkry [boodskap #153281] |
So., 18 Oktober 2026 08:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26872 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kleinkry
Afbreking: klein•kry
Samestelling: klein + kry
Werkwoord: kry klein, kleinkry
Verlede tyd: het kleingekry
Betekenis:
• Om iets baas te raak of onder die knie te kry.
Gebruik:
• Kry jy die wiskunde klein?
• Die voortdurende kritiek het hom uiteindelik kleingekry.
Sinoniem:
• baasraak
• begryp
• bemeester
• insien
• kafloop
• onderkry
• oortref
• oorwin
• verstaan
Vertaling:
Engels: to master, understand
Nederlands: kleinkrijgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 18 Oktober 2026 08:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|