| bedwing [boodskap #153279] |
Sa., 17 Oktober 2026 09:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26888 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
bedwing
Afbreking: be•dwing
Samestelling: be- + dwing
Werkwoord: bedwing
Verlede tyd: het bedwing
Teenwoordige deelwoord: bedwingend, bedwingende
Verlede deelwoord: bedwonge
Betekenis:
• Om 'n gevoel, drang of reaksie onder beheer te hou.
Gebruik:
• Sy kon nie haar laglus bedwing nie.
• Hy het sy woede bedwing en kalm gebly.
Sinoniem:
• baasraak
• beheer
• beteuel
• demp
• inhou
• onderdruk
• onderwerp
• opkrop
Afgelei:
• bedwinger
• bedwinging
• bedwingbaar
Vertaling:
Engels: to restrain, control, suppress
Nederlands: bedwingen, beheersen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 17 Oktober 2026 17:20] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|