Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soetigheid
soetigheid [boodskap #153217] So., 11 Oktober 2026 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26824
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
soetigheid
Afbreking: soe•tig•heid
Samestelling: soet + -ig + -heid


Selfstandige naamwoord: soetigheid
Meervoud: soetighede
Verkleinwoord: soetigheidjie
Meervoud van verkleining: soetigheidjies

Betekenis:
• Voedsel met 'n soet smaak, soos nagereg, lekkers of sjokolade.

Gebruik:
• Ná ete was ons lus vir 'n soetigheid.
• Dis van al die soetighede wat sy lyk soos sy lyk!

Sinoniem:
• lekkerny
• smulgoed
• soetware

Vertaling:
Engels: sweet treat, confectionery
Nederlands: zoetigheid, snoepgoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 12 Oktober 2026 13:08]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: tjoklit
Volgende onderwerp: korthoofdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 12 20:57:30 UTC 2026