Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemisfeer
hemisfeer [boodskap #153189] Do., 08 Oktober 2026 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hemisfeer
Afbreking: he•mi•sfeer


Selfstandige naamwoord: hemisfeer
Meervoud: hemisfere

Betekenis:
• Een van twee helftes waarin 'n bol of sferiese voorwerp deur sy middelpunt verdeel is.

Gebruik:
• Dit is dag op die hemisfeer van die aarde wat na die son gekeer is.
• Die menslike brein bestaan uit twee hemisfere.

Sinoniem:
• halfbol
• halfrond

Hiponiem:
• linkerhemisfeer
• regterhemisfeer

Afgelei:
• hemisferies

Vertaling:
Engels: hemisphere
Nederlands: hemisfeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regterbrein
Volgende onderwerp: leerproses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 00:47:54 UTC 2026