Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterbrein
regterbrein [boodskap #153188] Do., 08 Oktober 2026 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26814
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
regterbrein
Afbreking: reg•ter•brein
Samestelling: regter(kant) + brein


Selfstandige naamwoord: regterbrein
Meervoud: regterbreine

Betekenis:
• Die hemisfeer van die brein aan die regterkant van die liggaam (die teenoorgestelde kant van die hart).

Gebruik:
• Skaak stimuleer die regterbrein (kreatiewe denke) sowel as die linkerbrein (logiese denke).

Sinoniem:
• regterhemisfeer

Antoniem:
• linkerbrein

Vertaling:
Engels: right brain, right cerebral hemisphere
Nederlands: rechterhersenhelft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 07:39]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: linkerbrein
Volgende onderwerp: hemisfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 12 14:48:22 UTC 2026