| linkerbrein [boodskap #153187] |
Do., 08 Oktober 2026 16:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
linkerbrein
Afbreking: lin•ker•brein
Samestelling: linker(kant) + brein
Selfstandige naamwoord: linkerbrein
Meervoud: linkerbreine
Betekenis:
• Die hemisfeer van die brein aan die linkerkant van die liggaam (die kant waar die hart is).
Gebruik:
• Die linkerbrein is hoofsaaklik betrokke by logiese denke, taal en wiskundige verwerking.
Sinoniem:
• linkerhemisfeer
Antoniem:
• regterbrein
Vertaling:
Engels: left brain, left cerebral hemisphere
Nederlands: linkerhersenhelft
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 07:39] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|