Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruidgewas
kruidgewas [boodskap #153108] Do., 01 Oktober 2026 14:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26811
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kruidgewas
Afbreking: kruid•ge•was
Samestelling: kruid + gewas


Selfstandige naamwoord: kruidgewas
Meervoud: kruidgewasse

Betekenis:
• 'n Plant met 'n sagte stam (of stamme) waarvan die stingels nie (of nie heeltemal) verhout is nie.

Gebruik:
• Pietersielie is 'n kruidgewas.
• Klitsgras en knapsekêrels is ook kruidgewasse.

Sinoniem:
• kruid
• kruidplant

Antoniem:
• houtgewas

Vertaling:
Engels: herbaceous plant
Nederlands: kruidachtige plant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tromboon
Volgende onderwerp: verhewenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 12:30:55 UTC 2026