Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skooluniform
skooluniform [boodskap #153061] So., 27 September 2026 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26676
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
skooluniform
Afbreking: skool•u•ni•form
Samestelling: skool + uniform


Selfstandige naamwoord: skooluniform
Meervoud: skooluniforms

Betekenis:
• Die voorgeskrewe klere wat die leerders van 'n skool dra.

Gebruik:
• Die skool se skooluniform vir seuns is 'n wit hemp, grys broek en skooldas.

Sinoniem:
• skooldrag
• skoolklere

Vertaling:
Engels: school uniform
Nederlands: schooluniform

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartslag
Volgende onderwerp: modderbruin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 29 16:55:16 UTC 2026