| hartslag [boodskap #153060] |
So., 27 September 2026 10:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26824 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hartslag
Afbreking: hart•slag
Samestelling: hart + slag
Selfstandige naamwoord: hartslag
Meervoud: hartslae
Betekenis:
• 'n Sametrekking van die hart of ritme waarmee die hart bloed deur die liggaam pomp.
Gebruik:
• Die dokter het die pasiënt se hartslag gemeet en gesien dat dit heeltemal te hoog is.
Sinoniem:
• aarslag
• hartklop
• polsmaat
• polsslag
Vertaling:
Engels: heartbeat, heart rate
Nederlands: hartslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|