Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernoorlog
kernoorlog [boodskap #153045] Sa., 26 September 2026 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26631
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kernoorlog
Afbreking: kern•oor•log
Samestelling: kern + oorlog


Selfstandige naamwoord: kernoorlog
Meervoud: kernoorloë

Betekenis:
• 'n Oorlog waarin die strydende partye kernwapens gebruik.

Gebruik:
• 'n Kernoorlog tussen kernmoondhede sal katastrofiese gevolge vir die mensdom hê.

Sinoniem:
• atoomoorlog
• kernwapenoorlog

Afgelei:
• kernoorlogvoering

Vertaling:
Engels: nuclear war
Nederlands: kernoorlog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dialiseer
Volgende onderwerp: kernmoondheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 26 20:48:40 UTC 2026